Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 700 episodes available.
April 24, 2022Taaldinge 24 April 2022Die projekleier van VivA se Taalondderrigportaal, Nadine Fouche-Karsten, vertel vir Ina Strydom meer oor die Taalonderwysersforum wat onlangs bekend gestel is, en ‘n ander benadering tot die onderrig van grammatika....more22minPlay
April 17, 2022Taaldinge 17 April 2022Jana Luther van die WAT vertel vir Ina Strydom van die streektaalwoorde en -uitdrukkings wat in dié woordeboek vervat is, asook die ouer taalvorme wat in die WAT bewaar word....more23minPlay
April 10, 2022Taaldinge 10 April 2022Wat beteken pypkan? Is die uitdrukking “so skaars soos hoendertande” gepas? Waar kom die woord “turkoois” vandaan? Wat is die korrekte vertaling van “spreadsheet”? Dr. Willem Botha en Alet Cloete van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal beantwoord luisteraars se taalnavrae....more22minPlay
April 03, 2022Taaldinge 3 April 2022‘n Groot gees in die Afrikaanse leefwêreld, prof. Jacques van der Elst, is onlangs oorlede. Die bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, prof. Anne-Marie Beukes, en die taalkundige, prof. Wannie Carstens, bring hulde aan hom. Daar is ook ‘n uittreksel uit ‘n argiefonderhoud wat Ina Strydom in 2017 met prof. Van der Elst gevoer het oor sy bydrae om bande tussen Afrikaanse en Nederlandse akademici te herstel....more23minPlay
March 27, 2022Taaldinge 27 Maart 2022Die hoof van die UWK se Departement Afrikaans en Neerlandistiek, dr. Donovan Lawrence, vertel vir Ina Strydom waar die benaming, malapropisme, vandaan kom, wat dit is en wat die funksie daarvan is....more22minPlay
March 20, 2022Taaldinge 20 Maart 2022Die taalkundige, prof. Ernst Kotze, verduidelik aan Ina Strydom hoekom plekname van Oekraïense stede en dorpe verafrikaans word. Hy verduidelik wat transliterasie is, en dat dit ‘n verskynsel is wat in alle tale voorkom....more21minPlay
March 13, 2022Taaldinge 13 Maart 2022Mag ‘n mens ‘n sin met ‘n voegwoord begin? Ina Strydom en VivA se taaladviseur, Sophia Kapp, bespreek voegwoorde in die skoolgrammatikareeks oor woordsoorte....more22minPlay
March 06, 2022Taaldinge 6 Maart 2022Luisteraars se taalvrae beantwoord. Ina Strydom en haar gaste, dr. Willem Botha en Alet Cloete van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, praat onder meer oor die herkoms van “oulap se rooi”; die verskil tussen patrone en koeëls; en of ‘n mens moet praat van Oekraïne of die Oekraïne....more21minPlay
February 27, 2022Taaldinge 27 Februarie 2022Die bestuurshoof van die Afrikaanse Onderwysnetwerk, Daan Potgieter, vertel vir Ina Strydom van hulle pas afgelope konferensies, en van die fokuspunte wat geïdentifiseer is vir die bevordering van moedertaalonderrig....more20minPlay
February 20, 2022Taaldinge 20 Februarie 2022Op die vooraand van Internasionale Moedertaaldag op 21 Februarie, neem Ina Strydom en haar gaste, prof. Wannie Carstens en dr. Conrad Steenkamp, bestek op van die stand van Afrikaans – ‘n terugskouing op 2021....more23minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 700 episodes available.