Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskyns... more
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.
June 03, 2018TaaldingeProff. Marne Minnaar en Eleanor Cornelius vertel meer van die nuwe boek, TOLKTERMINOLOGIE IN VYF TALE, wie dit kan gebruik en hoe dit gebruik kan word....more0minPlay
May 27, 2018TaaldingeDie taalkenners bespreek hoeka, die kluts kwyt, asvaal met 'n naat en koloratuur....more0minPlay
May 20, 2018TaaldingeVerskeie universiteite in Europa bied Afrikaans as vak aan. Prof. Wannie Carstens vertel van sy doseerperiode by die Universiteit van Leiden, en 'n blitsbesoek aan Boedapest....more0minPlay
May 06, 2018TaaldingeWaar lê Afrikaans se wortels? Prof. Christo van Rensburg vertel van die invloed van Khoi-tale in die ontwikkeling van Afrikaans....more0minPlay
April 29, 2018TaaldingeWat is die verband tussen taal en denke? En tussen taal en 'n geestesongesteldheid soos depressie?...more0minPlay
April 22, 2018TaaldingeWat is ortografie, en hoekom het tale unieke skryfstelsels? Ina Strydom praat met taalkundige prof. Ernst Kotze oor Afrikaans, en ander tale, se ortografie....more0minPlay
April 15, 2018TaaldingeMagdaleen Krüger kyk na die aard, plasing en skryfwyse van toename in Afrikaans....more0minPlay
April 08, 2018TaaldingeHoe veg jy vir Afrikaans? Die voorsitter van die Trust vir Afrikaanse Onderwys, dr. Theuns Eloff praat oor maniere om die stryd te voer....more0minPlay
April 01, 2018TaaldingeDie voorsitter van Prolingua, dr. Marietjie du Plessis vertel meer oor die organisasie en prof. Marne Pienaar van die department Tale, Kultuurstudies en Toegepaste Linguistiek aan die Universiteit van Johannesburg verduidelik wat homonimie is....more0minPlay
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.