Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskyns... more
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.
January 14, 2018TaaldingeNina Brink van die NWU se Skool vir Tale vertel vir Ina Strydom van haar navorsing oor kindertaal en die taalaanleerproses van kinders jonger as twee jaar....more19minPlay
January 07, 2018TaaldingeLuisteraarsvrae oor togaswaaier, spanspek en knopkoppie word hanteer....more19minPlay
December 17, 2017TaaldingeIna Strydom praat met die taalkundige, prof. Ernst Kotze oor hoftaal as menseregtekwessie....more19minPlay
December 10, 2017TaaldingeWat is die betekenis van gigantisme? Wat is die herkoms van die woorde roman (boek) en spaghetti?...more18minPlay
December 03, 2017TaaldingeTwee ambassadeurs van Afrikaans.com, die grafiese kunstenaar Francois Meyer en die akteur Johny Klein, vertel van hulle rol en hoe hulle betrokke geraak het by die veldtog....more21minPlay
November 19, 2017TaaldingeLuister na 'n geredigeerde weergawe van die eerste deel van die simposium, Afrikaans oor die nuwe eter, wat Viva en RSG aangebied het....more24minPlay
November 12, 2017TaaldingeMagdleen en Krüger en Kobus Burger praat oor die gebruik van Engels in Afrikaanse literatuur....more18minPlay
November 05, 2017TaaldingeDie bekende leksikograaf, prof. Rufus Gouws, praat met Ina Strydom oor woordeboekdidaktiek en woordeboekkultuur....more22minPlay
October 29, 2017TaaldingeHoekom spel ons nie soos ons praat nie? Ons sê kinnerkies, maar skryf kindertjies. Ons sê pêre, maar skryf perde....more20minPlay
October 22, 2017TaaldingeProf. Nerina Bosman van die Department Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria vertel meer oor hulle navorsing oor aanspreekvorme in Afrikaans, en verduidelik ook hoe luisteraars deel kan wees van die navorsing....more17minPlay
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.