Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskyns... more
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.
August 06, 2017TaaldingeMagdaleen Krüger kyk na die taalreëls wat van toepassing is by die vasstelling van plekname, en die digitering van die Afrikaanse taalkunde....more21minPlay
July 30, 2017TaaldingeIna Strydom praat met dr. Patrick Wela oor die tweede uitgawe van die AZE-woordeboek: 'n aanleerderswoordeboek vir Afrikaans en Zoeloe, met Engelse vertalings....more16minPlay
July 16, 2017TaaldingeHoe gaan 'n mens te werk as jy iets moet vertaal? Ons gee ook terugvoer oor die negende kongres van die Suider-Afrikaanse Vereniging van Neerlandistiek....more22minPlay
July 02, 2017TaaldingeDie Vereniging van Regslui vir Afrikaans het vroeër vanjaar die landroshofreëls in Afrikaans vertaal. Ina Strydom gesels met hulle woordvoerder, prof. Koos Malan, daaroor....more21minPlay
June 25, 2017TaaldingeDie herkoms van jou onderrok hang uit, die woord tatoeër en die gebruik van seppoekoe en hara-kiri....more20minPlay
June 18, 2017TaaldingeIs dit te alle tye ten alle tye - of ten alle tye te alle tye? Kom luister wat vertel prof. Gerhard van Huyssteen van die Noordwes Universiteit hieroor!...more16minPlay
June 11, 2017TaaldingeMagdaleen Krüger kyk na die verskil tussen skryf vir akademiese genres en skryf vir die wyer publiek, en die omskakeling van teks na klank in Suid-Afrikaanse tale....more19minPlay
June 04, 2017Taaldinge'n Potpouri oor meertaligheid, met die fokus op die ATKV en Universiteit van Johannesburg se meertaligheidsweek en die Afrikaans-in-Soweto projek. 'n Student, Alpheus Ngwenya, vertel oor sy pad met Afrikaans....more20minPlay
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.