Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskyns... more
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.
October 15, 2017TaaldingeDaar word gepraat oor wit olifante, renosters en spierakbeentjies....more18minPlay
October 08, 2017Die tale wat ons praatRSG 80 Jaar: In die gees van Afrikaanse radio se 80ste bestaansviering het Ina Strydom 'n program oor die taal van vakmanne in die argief opgespoor wat in 1968 uitgesaai is. Die aanbieder van die destydse program was De Waal Venter....more20minPlay
October 01, 2017Die tale wat ons praatRSG 80 Jaar: DIE DU PLOOYS VAN SOETMELKSVLEI was een van die gewildste vervolgverhale wat die destydse Afrikaanse Diens van die SAUK in die middel jare vyftig uitgesaai het. Magdaleen Krüger het meer oor hierdie sepie gaan uitvind....more21minPlay
September 24, 2017TaaldingeDie projekbestuurder van Afrikaans.com, Milanie Vosloo, vertel meer oor die nuwe veldtog en nooi luisteraars uit om op sosiale media deel te neem met die hutsmerk #onmisbaar....more18minPlay
September 17, 2017TaaldingeWaar kom die woord vlooimark vandaan? Wat beteken kwasjiorkor?...more18minPlay
September 10, 2017TaaldingeWaar lê Afrikaans se wortels werklik? En is die taal 100 jaar oud, of kan sy oorsprong duisende jare terug gevind word? Prof. Wannie Carstens van die NWU praat met Ina Strydom oor die Storie van Afrikaans....more22minPlay
September 03, 2017TaaldingeMagdaleen Krüger blaai deur die Pleknaamwoordeboek om die oorsprong van 'n plekname te kry....more14minPlay
August 27, 2017TaaldingeMoedertaalonderrig gee aan kinders akademiese en sielkundige voordele -die bestuurshoof van die Afrikaanse Taalraad, Conrad Steenkamp en 'n direksielid van die ATR, Fatima Allie, praat met Ina Strydom oor die kwessie....more22minPlay
August 20, 2017TaaldingeWat is die verskil tussen uitstekend en uitstaande, en waarom gee woordeboeke nog baked beans se Afrikaanse ekwivalent aan as gebakte bone en nie as sousbone nie....more19minPlay
August 13, 2017TaaldingeDie vertaler Tom McLachlan vertel watter vereistes en struikelblokke daar is by die vertaling van wetgewing; en daar is 'n kort uittreksel uit die regstreekse bekendstelling van die 11de Afrikaanse Woordelys en Spelreëls....more21minPlay
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.