Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskyns... more
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.
May 28, 2017TaaldingeTaalnavrae word beantwoord. Daar word gepraat oor spek-en-bone, in die plat sit, en obool....more19minPlay
May 21, 2017TaaldingeIna Strydom sit haar gesprek met prof. Ben-Erik van Wyk van die Universiteit van Johannesburg voort oor sy projek oor plantname en -gebruike, en die uitdrukkings wat hy teëgekom het....more20minPlay
May 14, 2017Die tale wat ons praatWat is polisemie, en watter rol speel dit in ons woordeskat en taalkunde. En Gaireyah Fredericks vertel van 'n paar tipiese Afrikaanse woorde en uitdrukkings in die Kaapse gemeenskap....more21minPlay
May 07, 2017Die tale wat ons praatProf. Ben-Erik van Wyk van die Universiteit van Johannesburg vertel van 'n projek om inheemse plantname en -gebruike op te teken....more20minPlay
April 30, 2017Die tale wat ons praatTaalnavrae word hanteer, soos wat is goeie Afrikaans vir 'by word of mouth.'...more18minPlay
April 23, 2017Die tale wat ons praatDie Khoisan-navorser, dr. Willa Boezak, vertel meer oor die invloed van Khoisan-tale op Afrikaans; en die gebruik van afgelas word 'n bietjie duideliker gemaak!...more18minPlay
April 16, 2017Die tale wat ons praatKom vind meer uit oor die gebruik van die konstruksies pa-hulle en pagoed in Afrikaans, en die taalpraktisyn Tom Mclachlan verduidelik die gebruik van omskep teenoor omgeskep, en soortgelyke woorde....more20minPlay
April 09, 2017Die tale wat ons praatDie taalkundige, prof. Ernst Kotze, vertel verder oor die uitdagings verbonde aan die vertaling van die Bybel. En Mary-Ann Alho, wat haarself as 'n evangelis vir Afrikaans bestempel, vertel hoe sy te werk gaan om Afrikaans aan kinders van buitelandse diplomate te leer....more20minPlay
April 02, 2017Die tale wat ons praatDie oorsprong van om hare op jou tande te hê en so waar as vet word bespreek in taalnavrae...more19minPlay
March 26, 2017Die tale wat ons praatIna Strydom praat met 'n lid van die eindredaksiekomitee van Die Bybel – 'n Direkte vertaling, prof. Ernst Kotze, oor taalkundige en vertaalkundige aspekte van die Bybelvertaling....more20minPlay
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.