Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskyns... more
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.
January 08, 2017Die tale wat ons praatEen van die stigters van die GRA (Genootskap van Regte Afrikaners) was Gideon Malherbe. Hy was 'n gesiene boer, sakeman en wa-maker van die Paarl. Sy huis in die Paarl is vandag die Afrikaanse Taalmuseum. Magdaleen Krüger het onlangs vir die eerste keer in haar lewe die taalmuseum besoek, en sy neem jou saam deur die ou huis....more20minPlay
January 01, 2017Die tale wat ons praat'n Spesiale Nuwejaarsprogram oor Afrikaans se mooiste woorde....more19minPlay
December 18, 2016Die tale wat ons praat'n Besondere boek oor die bruin gemeenskap se bydrae tot Afrikaans is op Versoeningsdag bekendgestel. Ina Strydom het met die mederedakteurs, prof. Wannie Carstens en dr. Michael le Cordeur, oor ONS KOM VAN VER AF gepraat....more20minPlay
December 11, 2016Die tale wat ons praat'n Luisteraar vra waar kom “koeken kloe” (cooking clue) vandaan. En word vêr nou met 'n kappie of sonder 'n kappie geskryf?...more21minPlay
December 04, 2016Die tale wat ons praatDie bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, dr. Dione Prinsloo, vertel vir Ina Strydom meer oor die Jan H. Maraisprys vir uitsonderlike prestasie in Afrikaans en ander projekte; en die werk van Afrikaans.com se veldtogwenners word voorgelees....more18minPlay
November 27, 2016Die tale wat ons praatWaar kom die werkwoord in 'n sin? En wat is die verskil in betekenis tussen skadeloos en skadelik?...more19minPlay
November 20, 2016Die tale wat ons praatDie woord HET is een van die woorde wat die meeste in Afrikaans voorkom, maar dit het vele geheime. Prof. Jac Conradie van die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Johannesburg vertel vir Ina Strydom waarom HET 'n besondere plek in die taal inneem....more18minPlay
November 13, 2016Die tale wat ons praatMagdaleen Krüger kyk na die "wrap" en "rap" in kos en musiek....more19minPlay
November 06, 2016Die tale wat ons praatDie skeppende direkteur van die reklame-agentskap Blink Stefanus, Stefanus Nel, praat oor Afrikaans in die reklamebedryf....more18minPlay
October 30, 2016Die tale wat ons praatWat beteken die 'heinde' in heinde en verre, en hoekom praat ons van katarakke as katarak se betekenis eintlik niks met oë te doen het nie....more20minPlay
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.