Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskyns... more
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.
August 14, 2016Die tale wat ons praatProf. Ernst Kotze praat oor taal en geregtigheid in die hof; die Julie-wenners van Varsgebek word bekendgemaak en die oorsprong van domkrag word bespreek....more22minPlay
August 07, 2016Die tale wat ons praatWanneer verwys jy na persone en wanneer na mense? En waar kom die woord hovaardig vandaan?...more19minPlay
July 31, 2016Die tale wat ons praatDr. Donovan Lawrence van die Department Afrikaans aan die Universiteit van Johannesburg praat oor die rol van die Afrikaans-onderwyser in die uitbou van 'n inklusiewe taalerfenis. Die woord van die week is harlaboerla....more23minPlay
July 24, 2016Die tale wat ons praatTaalnavrae word hanteer, onder meer oor stent, kiosk en die Vatikaan....more19minPlay
July 17, 2016Die tale wat ons praat'n Russiese uitruilsudent vertel van haar jaar op die NWU se Potchefstroomkampus. 'n Beskermvrou van Afrikaans.com, prof. Debra Meyer, praat oor die rol van Afrikaans in haar lewe. En in Woord van die Week word die verband tussen argitek en aartsbiskop verduidelik....more20minPlay
July 10, 2016Die tale wat ons praatJou kuite styf trek en iemand kook nie sag nie wen Varsgebek. Sandton kan op Engels of Afrikaans uitgespreek word, en die woorde van die week gaan oor paddas....more22minPlay
July 03, 2016Die tale wat ons praatProf. Frank Hendricks van die Departement Afrikaans en Nederlands aan die UWK praat oor die erkenning van taalvariëteite in Afrikaans. Die woord van die week is pollevink....more16minPlay
June 26, 2016Die tale wat ons praatWaar staan die werkwoord in 'n sin? En vind meer uit oor die herkoms van die woorde hanswors, nar en paljas....more23minPlay
June 19, 2016Die tale wat ons praatMagdaleen Krüger, RSG se bestuurder, praat oor die gebruik van Afrikaans op RSG....more21minPlay
June 12, 2016Die tale wat ons praatGerhard van Huyssteen vertel vir Ina Strydom van die inskrywings wat reeds by Varsgebek ontvang is en hoe die naam van die inisiatief tot stand gekom het. Die woorde van die week is kiekie, hertzoggie en konkoksie....more18minPlay
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.