Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskyns... more
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.
June 05, 2016Die tale wat ons praatIna Strydom praat met prof. Marne Pienaaar oor migrante-kinders wat Afrikaans leer. En kom vind uit wat die verband is tussen blikskottel, weerlig en die huwelik....more22minPlay
May 29, 2016Die tale wat ons praatTaalnavrae word hanteer, onder meer oor waar die woord kattebak vandaan kom, die Afrikaans vir road trip en wat beteken om 'n uit te tap en uile na Athene te bring....more21minPlay
May 22, 2016Die tale wat ons praatIs 'n aanspreekvorm soos "u" nog relevant en word dit nog gebruik? En oom en tannie? Ina Strydom het prof. Annel Otto en dr. Nerina Bosman hieroor uitgevra. Die woorde van die week is hamburger en pavlowa....more20minPlay
May 15, 2016Die tale wat ons praatHoekom het doopseel nie 'n deelteken nie, maar seël wel?...more19minPlay
May 08, 2016Die tale wat ons praatIna Strydom kyk na gebaretaal en die leemtes wat op die gebied in die land bestaan. Die woord van die week is kaiings....more23minPlay
May 01, 2016Die tale wat ons praatMagdaleen Krüger praat oor die bygewerkte stylgids, die stunningness van Afrikaans en 'n toep waarmee jy 'n taal kan aanleer. Die woorde van die week is skilpadjie en pofaddertjie....more24minPlay
April 24, 2016Die tale wat ons praatDie bekende woordeboekmaker prof. Rufus Gouws praat oor 'n woordeboekkultuur; en die woorde van die week is betroubaar en vertroubaar....more23minPlay
April 17, 2016Die tale wat ons praatHoe hou pruikmakermooi en skoonma met mekaar verband? Dr. Willem Botha van die WAT bring die kloutjie by die oor. En die voorsitter van die Taalkommissie, prof. Gerhard van Huyssteen, vertel hoe trappe van vergelyking 'n staanplek kry in die nuwe AWS....more16minPlay
April 10, 2016Die tale wat ons praatDr. Michael le Cordeur en prof. Wannie Carstens is die redakteurs van 'n boek oor die bydrae van bruin Afrikaanssprekendes tot die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans. Hulle vertel meer oor die boek en sy oogmerke. En die oorsprong van woorde soos fliek en briek word in die Woord van die Week bespreek....more22minPlay
April 03, 2016Die tale wat ons praatWat is die verskil is tussen moraal en moreel? En wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir bedside manners?...more19minPlay
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.