Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskyns... more
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.
March 27, 2016Die tale wat ons praatIna Strydom vind uit hoe meertaligheid bevorder kan word....more22minPlay
March 20, 2016Die tale wat ons praatTaalnavrae word hanteer, onder meer oor gambiet, skrikkeljaar, eens en weer eens....more19minPlay
March 13, 2016Die tale wat ons praatIna Strydom praat met die projekbestuurder van die Afrikaanse Taalraad, Ria Olivier, oor die belangrikheid van meertaligheid in die land....more17minPlay
March 06, 2016Die tale wat ons praat'n Regstreekse uitsending vanaf die Woordfees in Stellenbosch. Magdaleen Kruger praat met kenners oor die herstandardisering van Afrikaans....more33minPlay
February 28, 2016Die tale wat ons praatDr. Donovan Lawrence van die Universiteit van Johannesburg se departement van Afrikaans vertel vir Ina Strydom van mobiele lees, en hoe die verskynsel leerders kan aanmoedig om meer te lees....more23minPlay
February 21, 2016Die tale wat ons praatWat is die verskil is tussen moraal en moreel? En wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir bedside manners?...more19minPlay
February 14, 2016Die tale wat ons praatProf. Bertus van Rooy van die NWU se Vaaldriehoekkampus praat met Ina Strydom oor hoe en hoekom nuwe woorde gevorm word. Woorde soos gegoogle; sms en banting word as voorbeelde bespreek....more22minPlay
February 07, 2016Die tale wat ons praatMagdaleen Krüger gesels oor gholfterme in Afrikaans. Die woorde van die week is ondeund en oogpister....more17minPlay
January 31, 2016Die tale wat ons praatDie voorsitter van die Taalkommissie, prof. Gerhard van Huyssteen vertel meer oor woorde wat tydens die pasafgelope sitting in die Woordelys en Spelreëls opgeneem is. Dit sluit woorde soos poenankies en falafel in. En die woorde van die week is onbesuis en onbeholpe....more22minPlay
January 24, 2016Die tale wat ons praatOns gesels oor Afrikaans se prestasie in die ruimte, oor 'n skarawindjie en ons hoor of 'n mens hol, hardloop of nael…of dalk iets heel anders?...more19minPlay
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.