Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskyns... more
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.
October 23, 2016Die tale wat ons praatIna Strydom praat met prof. Ilse Feinauer van die Universiteit van Stellenbosch oor maniere wat hulle bedink het om veral honneursstudente na die Departement Afrikaans te lok....more16minPlay
October 16, 2016Die tale wat ons praatDaar word gepraat oor die dubbelpunt en kappie, waar die woord BAKKIE vandaan kom en waar die uitdrukking PANTOFFELREGERING sy oorsprong het....more20minPlay
October 09, 2016Die tale wat ons praatDie voorsitter van die Taalkommissie, prof. Gerhard van Huyssteen, vertel meer oor die pylvakfase van die AWS se eeufeesuitgawe. En die ondervoorsitter van die Afrikaanse Taalraad, Hendrik Theys, vertel vir Ina Strydom van die Internasionale Vereniging vir Afrikaans wat pas gestig is....more21minPlay
October 02, 2016Die tale wat ons praatKarien Brits van die ATKV vertel meer oor 'n Moedertaalfees. Daar word ook gefokus op 'n omkeerstrategie vir die verbetering van onderwysgeleenthede vir gehoorgestremdes, en pogings om gebaretaal as amptelike taal verklaar te kry....more22minPlay
September 25, 2016Die tale wat ons praatProf. Hein Willemse vertel aan Ina Strydom hoe NP van Wyk Louw deur Adam Small se oë lyk....more18minPlay
September 18, 2016Die tale wat ons praatWaar kom die benaming petrolkop en die uitdrukking gekonfyt wees in iets vandaan?...more20minPlay
September 11, 2016Die tale wat ons praatIna Strydom praat met die taalpraktisyn Tom McLachlan oor 'n paar taalgoggas wat gereeld gesien en gehoor word....more19minPlay
September 04, 2016Die tale wat ons praatMagdaleen Krüger kyk na die bemarking van Afrikaans as 'n handelsmerk....more18minPlay
August 28, 2016Die tale wat ons praatDie woorde van die week is jok en kwaadgeld, en Gerhard van Huyssteen van Viva vertel van 'n werksessie oor Afrikaans-grammatika wat gehou is....more22minPlay
August 21, 2016Die tale wat ons praatBabataal en Motherese word bespreek. Watter invloed het hierdie twee 'tale' op 'n kind se taalontwikkeling?...more22minPlay
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.