Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskyns... more
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.
March 19, 2017Die tale wat ons praatDaar is so baie instansies en belangegroepe wat Afrikaans wil bevorder en beskerm, maar intussen gaan die taalkennis en taalgebruik van Afrikaanssprekers al hoe meer agteruit....more23minPlay
March 12, 2017Die tale wat ons praatDie redakteurs van Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde, prof. Wannie Carstens en dr. Nerina Bosman, vertel meer oor die ontstaan en doel van die boek, en belig enkele van die hoofstukke....more20minPlay
March 05, 2017Die tale wat ons praatRegstreekse uitsending vanaf die Woordfees op Stellenbosch - Wat maak ons met Afrikaans oor die radio en in koerante?...more51minPlay
February 26, 2017Die tale wat ons praatProf. Ilse Feinauer van die Universiteit Stellenbosch fokus op die lasste twee boeke in die kort reeks oor die werk van wyle dr. Anton Prinsloo. Die boeke wat aan die bod kom is Die aap in jou koffie en Die dief aan die kers....more20minPlay
February 19, 2017Die tale wat ons praatWord 'n woord OP Afrikaans of IN Afrikaans vertaal? Praat ons van rolstoel of rystoel?...more19minPlay
February 12, 2017Die tale wat ons praatVoorbeelde van kontreitaal kom onder die loep, en daar is meer inligting oor die aanlyn WAT....more19minPlay
February 05, 2017Die tale wat ons praatDaar is taalnavrae oor skoonfamilie, social engineering en 'sy oog hang van trots.'...more21minPlay
January 29, 2017Die tale wat ons praatWaar kom die uitdrukking “alle grappies op 'n stokkie” vandaan? Of “die knoop deurhaak”? En wat beteken dit? Prof. Ilse Feinauer van die Universiteit van Stellenbosch vertel vir Ina Strydom meer van die en ander spreekwoorde en uitdrukkings....more20minPlay
January 22, 2017Die tale wat ons praatTwee Sondae gelede het ons die eerste deel uitgesaai van Magdaleen Krüger se besoek aan die Taalmuseum in die Paarl. Toe het sy en die kurator deur die vertrekke op die grondvloer van die huis gestap en gesels oor als wat te sien is. Vandag beweeg hulle na die boonste verdieping....more23minPlay
January 15, 2017Die tale wat ons praatEen van 'n taal se grootste skatte is sy uitdrukkings en gesegdes. Ina Strydom praat met prof. Ilse Feinauer van die Universiteit van Stellenbosch oor wyle dr. Anton Prinsloo se bydrae om die taalskat op te teken, en voorbeelde uit een van sy boeke, Feite, flaters en fiksie, word bespreek....more16minPlay
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.