Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskyns... more
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.
January 17, 2016Die tale wat ons praatTaalkundige prof. Ernst Kotze praat oor die hutsmerk en die emotikon wat verlede jaar as woorde van die jaar aangewys is. En die woorde van die week is balhorig en baldadig....more23minPlay
December 27, 2015Die tale wat ons praatVerskeie bekendes vertel wat hulle bestempel as Afrikaans se mooiste woorde....more23minPlay
December 20, 2015Die tale wat ons praatDie posisie van die klem in 'n pleknaam bepaal dikwels die betekenis van die naam, soos in Modimolle. En in Woord van die Week sê ons of dit 'n goeie of slegte ding is as iemand vir jou sê jy is 'n hedonis....more17minPlay
December 13, 2015Die tale wat ons praatWat is die vereistes en reëls vir suksesvolle storietaal of dialoog? Die skrywer en resensent Leon van Nierop vertel hoe dialoog in verskillende mediums ontwikkel en verander het....more21minPlay
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.