Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskyns... more
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.
December 09, 2018TaaldingeAfrikaans.com se #Onmisbaar Afrikaans-veldtog eindig vir die jaar. Wat wys die syfers oor die impak van die veldtog....more0minPlay
December 02, 2018TaaldingeDaar is vele maniere waarop 'n mens "nee" sê in Afrikaans, en nee is nie altyd nee nie! Prof. Ernst Kotze praat met Ina Strydom oor negatiewe polariteit in Afrikaans....more0minPlay
November 25, 2018TaaldingeMagdaleen Krüger kyk na variëteite in Suid-Afrikaanse Engels en vergelykings met internasionale Engels....more0minPlay
September 23, 2018TaaldingeGesproke Afrikaans en geskrewe Afrikaans is nie altyd dieselfde nie. Wat is die redes hiervoor en watter invloede speel 'n rol? Ina Strydom praat met Jana Luther van Viva oor hierdie kwessie....more0minPlay
September 16, 2018TaaldingeDie taalkenners beantwoord 'n klompie taalnavrae van luisteraars. Hulle praat oor onder meer 'n stil veiling, 'n klossiegat en 'n boom operator....more0minPlay
September 09, 2018TaaldingeIna Strydom praat met prof. Wannie Carstens van die NWU oor die gapings wat nog bestaan in die optekening van die geskiedenis van Afrikaans....more0minPlay
August 26, 2018TaaldingeIna Strydom bring hulde aan die taalkundige, prof. Christo van Rensburg, wat verlede week oorlede is....more0minPlay
August 19, 2018TaaldingeVan die luisteraarsvrae wat bespreek word, is die herkoms van die woorde tonteldoos, argitek, gemelik en ghoef....more0minPlay
August 12, 2018TaaldingeIna Strydom praat met Magaleen Krüger en Fred Pheiffer, een van die redakteurs van Die Tale wat ons praat - taaldinge uit die gewilde radioprogram, oor die boek wat pas verskyn het....more0minPlay
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.