Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskyns... more
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.
May 12, 2019TaaldingeIn taalnavrae word onder meer gepraat oor kwit, 'n geheim verklap en huise wat oorstroom....more0minPlay
May 05, 2019TaaldingeIna Strydom praat met die aangewese bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, prof. Anne-Marie Beukes, oor Afrikaans as akademiese taal, en die Akademie as tuiste vir en van die Afrikaanse taalgemeenskap....more0minPlay
April 28, 2019TaaldingeIs dit die brein of taalslordigheid wat maak dat Afrikaanssprekers sê ek werk in 'n Engelse omgewing, so ek kan nie nou op die Afrikaanse woord kom nie?...more0minPlay
April 21, 2019TaaldingeIn die Ewewêrelde van Afrikaans is daar baie stemme. Dr.Quentin Williams van die UWK verduidelik aan Ina Strydom wat die verskil tussen Kaaps en Afrikaaps is, en waarom die varïeteit van Afrikaans belangrik is in die groter gesprek oor en in Afrikaans....more0minPlay
April 14, 2019TaaldingeDie gebruik van is en was word verduidelik, en ook die uitspraak van afkortings of akronieme soos FBI en Eskom....more0minPlay
April 07, 2019TaaldingeDie storie van Afrikaans kom al die pad uit Europa - en hier in Afrika het hy taal kom word. Ina Strydom praat met prof. Wannie Carstens, een van die skrywers van die boek, Die Storie van Afrikaans, oor die boek en die geskiedenis....more0minPlay
March 24, 2019TaaldingeIna Strydom praat met Benito Trollip van die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Digitale Taalhulpbronne, SADiLaR, oor die Sentrum se werksaamhede....more0minPlay
March 17, 2019TaaldingeWord vraestelle gemerk of nagesien? Is doolhof en labirint twee verskillende dinge? Wat beteken voorstebos?...more0minPlay
March 10, 2019TaaldingeHoe weet 'n mens of nuutskeppings - nuwe woorde - geslaagd gaan wees? Die taalkundige, Gerhard van Huyssteen, vertel aan Ina Strydom watter faktore speel 'n rol in die geslaagdheid van nuutskeppings....more0minPlay
February 24, 2019TaaldingeHoekom kan 'n mens nie maar net spel soos jy wil nie? Ina Strydom praat met die Taalkommissielid en taalpraktisyn van Viva, Sophia Kapp, oor spel en spelling....more0minPlay
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.