Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskyns... more
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.
October 06, 2019TaaldingeAfrikaans het 'n ryk bynaamtradisie. Jana Luther vertel meer van Jan en Piet en Kaatjie – en al die ander!...more0minPlay
September 29, 2019TaaldingeDaar word gepraat oor Afrikaans in die galaksie en die ruimte....more0minPlay
September 22, 2019TaaldingeIn die gees van Erfenisdag val die fokus op een van die belangrike wortels van Afrikaans, naamlik Arabies. Prof. Ernst Kotze vertel meer oor Moesliemafrikaans en die invloed van Arabies op Afrikaans....more0minPlay
September 15, 2019TaaldingeLuisteraarsnavrae word hanteer, onder meer die betekenis van kwik in kwiksilwer, die gebruik van die woord narratief en die betekenis van bombas....more0minPlay
June 23, 2019TaaldingeMagdaleen Kruger se gaste, drr. Willem Botha en Frikkie Lombard van die WAT beantwoord taalnavrae....more0minPlay
June 16, 2019TaaldingeDie taalkundige, prof. Wannie Carstens vertel vir Ina Strydom van sy onlangse lesingtoer in Europa wat letterlik van Basel tot Belgrado en van Zurich tot Zagreb gestrek het....more0minPlay
June 09, 2019TaaldingeIs en was is oënskynlik eenvoudige tydsaanduidings - maar as verledetydsaanduidings veroorsaak dit nogal verwarring. Die taalkundige, prof. Ernst Kotze en die taalpraktisyn Tom McLachlan praat met Ina Strydom hieroor....more0minPlay
June 02, 2019TaaldingeProf. Hans du Plessis praat met Ina Strydom oor taalverskeidenheid en die dekolonisering van Afrikaans, na aanleiding van die Christo van Rensburg-gedenklesing wat hy by die NWU se Skool vir Tale gelwer het....more0minPlay
May 26, 2019TaaldingeIn Taalnavrae word die herkoms van woorde soos fliek en flaaitaal bespreek, asook die gebruik van die woorde boot, skip en skuit....more0minPlay
May 19, 2019TaaldingeIn taal is daar dikwels 'n verwantskap tussen klank en betekenis. Dit staan bekend as klankekspressie. Dit is byvoorbeeld die kerkklok wat “dong” of die “tjier-tjier” wat 'n kriek sou maak. Ina Strydom praat met Jana Luther van Viva oor die soorte klankekspressie wat voorkom....more0minPlay
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.