Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskyns... more
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.
February 23, 2020TaaldingeDie bestuurshoof van die Afrikaanse Taalraad, dr. Conrad Steenkamp, vertel meer oor die ooreenkoms wat met die Taalunie in Nederland gesluit is....more0minPlay
February 16, 2020TaaldingeWat is die betekenis van die uitdrukking, die bordjies verhang? Wat is xeno en morsekode?...more0minPlay
February 09, 2020TaaldingeDie skryfwyse van woorde, of dit los of vas geskryf word, is een van die kwessies waaroor taalgebruikers dikwels kopkrap. Die taaladviseur van Viva, Sophia Kapp, verduidelik 'n paar gevalle....more0minPlay
February 02, 2020TaaldingeIn Taalnavrae word gepraat oor 'aan die brand slaan' teenoor 'aan die brand steek', treintrokke en treinwaens, en oor die betekenis van pypkan....more0minPlay
January 26, 2020TaaldingeAfrikaans het 'n redelike agterstand teenoor vergelykbare tale wat betref inhoud en teenwoordigheid op Wikipedia. Prof. Laurette Pretorius, buitengewone professor in Rekenaarwetenskap aan Unisa, vertel wat Afrikaans se posisie is, waarom dit belangrik is, en wat gedoen word om Afrikaans te voetspoor te vergroot....more0minPlay
January 19, 2020TaaldingeIn Taalnavrae met Magdaleen Kruger word gepraat oor van dit en hiervan, en ook oor weerwaak en weerwaarskuwing....more0minPlay
January 12, 2020TaaldingeJana Luther praat oor die stand van verklarende woordeboeke, en vertel onder meer van die uitdagings waarmee woordeboekmakers te kampe het. Dit sluit in die arbeidsintensiewe werk wat betrokke is, asook die koste daaraan verbonde....more0minPlay
January 05, 2020TaaldingeHoekom word reën en seën met deeltekens geskryf, en been en steen nie? Wat is 'n noorkapperwalvis? Is dit korrek om te praat van die afvoer van mense?...more0minPlay
December 29, 2019TaaldingeSpesiaal vir die vakansietyd: Afrikaans se mooiste woorde - 'n paar mense vertel of lees voor wat in die stadium vir hulle besonderse, of mooi, of betekenisvolle woorde in Afrikaans is....more0minPlay
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.