Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskyns... more
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.
May 17, 2020TaaldingeDie projekbestuurder van Afrikaans.com, Milanie Vosloo, vertel vir Ina Strydom van die projekte waarmee hulle tans besig is. Dit sluit onder meer 'n leerhulp-afdeling, 'n Covid-woordeboek en 'n muurprojek in....more0minPlay
May 10, 2020TaaldingeIn Taalnavrae word gepraat oor daaglikse brood, Engelse sout, verewekansig en oor hoe COVID-19 uitgespreek moet word....more0minPlay
May 03, 2020TaaldingeDie pes of 'n virus as tema, kom al vir eeue in geskrifte voor. Ina Strydom praat met dr. Neil van Heerden van Unisa oor die skrywer as profeet, en die mensdom se fasinasie met die pes....more0minPlay
April 19, 2020TaaldingeMagdaleen Krüger kyk na woordwisseling en wisselvorme soos reën en reent, en oor prestasie in die skryf van regswetenskapsartikels in Afrikaans....more0minPlay
April 12, 2020TaaldingeIn die gees van die Pase praat Jana Luther met Ina Strydom oor Paasfees, die Pasga, paashase en paaseiers....more0minPlay
April 05, 2020TaaldingeIn Taalnavrae word gepraat oor galletjie, vloerbrood, hoe oud is oeroud en wat is die Afrikaans vir spinning, daardie samekoms van karre wat in die rondte tol....more0minPlay
March 29, 2020TaaldingeDie voorsitter van die Taalkommissie, prof. Gerhard van Huyssteen, vertel waarmee die kommissielede hulle besig hou tydens die sitting, onder meer besprekings oor aanpassings en wysigings wat gemaak moet word en die proses om nuwe woorde by die Woordelys te voeg....more0minPlay
March 22, 2020TaaldingeWatter taalmaatstaf word gebruik in die besluit watter boeke op RSG voorgelees word en watter dramatekste aanvaarbaar is ten opsigte van taalgebruik?...more0minPlay
March 15, 2020TaaldingeVroeë taalontwikkeling by kinders speel 'n groot rol in hulle latere prestasies, maar hoe word die ontwikkeling gemeet? Prof. Frenette Southwood, voorsitter van die departement Algemene Taalwetenskap by die US, vertel van 'n projek om die ontwikkeling te meet. Agt van die land se amptelike tale neem aan die projek deel....more0minPlay
March 08, 2020TaaldingeWat is 'n huilebalk? Wat is die verskil tussen arbitrêr, ewekansig en lukraak? Wat is veskil tussen 'n briesie, 'n luggie en 'n wind? Wat is die herkoms van die woorde swetterjoel en skrikkeljaar? In watter konteks kan die woord 'vrek' gebruik word? Waar kom die naam Antjie Somers vandaan? Wat is die herkoms van volstruis en ostrich? Word waffers net as 'n negatiewe woord gebruik? Waar kom die woord 'vroedvrou' vandaan? Wat is die Afrikaans vir brunch?...more0minPlay
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.