Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskyns... more
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.
December 22, 2019TaaldingeInligting word gegee oor 'n drietalige landbou-woordeboek in Afrikaans, Engels en Xhosa, en daar word gesels oor terminologie en terminografie....more0minPlay
December 15, 2019TaaldingeDie land se voorste leksikograaf, prof. Rufus Gouws van die Universiteit Stellenbosch, praat oor twee nuwe woordeboeke, die Frekwensiewoordeboek en die Leksikografiewoordeboek, en die stand van Afrikaans in die internasionale leksikografiese omgewing....more0minPlay
December 08, 2019TaaldingeIn Taalnavrae word gepraat oor Jantjie Skuisdwars, ontbyt en oppas... of is dit nou pas op?...more0minPlay
December 01, 2019TaaldingeDie onlangse uitspraak van die Konstitusionele Hof oor die taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch was 'n groot terugslag vir Afrikaans en ander inheemse tale, maar prof. Wannie Carstens van die NWU sê Afrikaanssprekendes hoef nie moedeloos te raak nie. Hy vertel watter praktiese dinge gedoen kan word om Afrikaans te bevorder....more0minPlay
November 24, 2019TaaldingeIn Taaldinge word gepraat oor die herkoms van die uitdrukking, voor-op-die-wa; waar die woord, liddoring, vandaan kom, en die betekenis van somatologie....more0minPlay
November 17, 2019TaaldingeProf. Rufus Gouws van die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch praat met Ina Strydom oor die stand van woordeboeke in die land. Hulle praat onder meer oor aanlyn- en gedrukte woordeboeke, en oor woordeboeke in ander inheemse tale....more0minPlay
November 10, 2019TaaldingeIn Taaldinge word daar gepraat oor newwies, kwaggakaiings en die herkoms van die woord imbesiel....more0minPlay
November 03, 2019TaaldingeWat is 'n anglisisme - en moet ons daarop bedag wees? Sophia Kapp van VivA verduidelik wat anglisismes is, en wat nie is nie....more0minPlay
October 20, 2019Taaldinge'n Mens maak elke dag sinne volgens 'n bepaalde patroon, sonder om eers daaroor te dink. Die studie van sinne en sinsbou is sintaksis. Emeritus-professor Willem Botha vertel van die proses en die elemente by die formulering van sinne....more0minPlay
October 13, 2019TaaldingeVan die taalnavrae wat hanteer word, is waar kom die alla in allawêreld vandaan, wat is 'n jongleur, wat is jingo en wat is die herkoms van slampamper....more0minPlay
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.