Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskyns... more
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.
July 26, 2020TaaldingeIna Strydom praat met Jana Luther oor Afrikaans as visserstaal. Kom vind uit wat is, onder meer, 'n laatjie, angels en 'n joppelwind....more0minPlay
July 19, 2020TaaldingeIn taalnavrae word gepraat oor die Afrikaans vir Mall, oor letters wat dieselfde klink, maar woorde wat met die letters begin, word verskillend gespel, en sê 'n mens 18-uur of 18-honderd uur....more0minPlay
July 12, 2020TaaldingeIna Strydom praat met prof. Wannie Carstens oor taalnorme, wat dit is en waarom norme ook in taal nodig is....more0minPlay
July 05, 2020TaaldingeIn Taalnavrae word gevra of 'n mens sterf aan 'n siekte of weens 'n siekte, en 'n goeie Afrikaanse woord vir cabin fever....more0minPlay
June 28, 2020TaaldingeIna Strydom praat met emeritusprofessor verbonde aan die Departement Afrikaans en Nederlands aan UWK, prof. Frank Hendricks, oor Kaaps se oorsprong, status en toekoms....more0minPlay
June 21, 2020TaaldingeTaaldinge wyk af van die gewone formaat. Rika Sennet doen 'n uittreksel-voorlesing uit Elsa Joubert se boek Spertyd. Joubert is die afgelope week oorlede....more0minPlay
June 14, 2020TaaldingeDie hoofredakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, dr. Willem Botha, vertel vir Ina Strydom van die WAT se Tienjaarplan: die doelwitte, die vordering en die uitdagings....more0minPlay
June 07, 2020TaaldingeIn Taalnavrae word gepraat oor portret, masker, wat is kreosoot, en oor die môrestond wat goud in die mond het....more0minPlay
May 31, 2020TaaldingeDie Virtuele Instituut vir Afrikaans, VivA, het onlangs sy Taalportaal en Taalonderrigportaal bekend gestel. Die projekleier, prof. Gerhard van Huyssteen, vertel vir Ina Strydom wat die portale behels en hoe dit gebruik kan word....more0minPlay
May 24, 2020TaaldingeDie afgelope week is verskeie ATKV Veertjie-toekennings gemaak. Een daarvan gaan aan Frieda van den Heever en haar program, Voetsoldaat van die Vers, wat oor die digter Clinton V. du Plessis gaan. DIt is verlede jaar as deel van RSG Skatkis uitgesaai. Luister weer na hierdie bekroonde hoorbeeld....more0minPlay
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.