Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskyns... more
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.
February 15, 2019TaaldingeDie span praat oor paaiboelie, dit gaan jou blikkies, Spoetnik en sprokkeltjies....more0minPlay
February 10, 2019TaaldingeProf. Jac Conradie van die Universiteit van Johannesburg vertel verder oor Afrikaans se stamboom. Ina Strydom praat ook met Karien Brits van die ATKV oor meertaligheid en inheemse tale....more0minPlay
February 03, 2019TaaldingeBybeltekse en -temas word al hoe meer in Afrikaanse dialekte uitgedruk en in ander tale vertaal....more0minPlay
January 27, 2019TaaldingeIna Strydom praat met prof. Jac Conradie van die Universteit van Johannesburg oor taalverwantskap en die stamboom van Afrikaans....more0minPlay
January 20, 2019TaaldingeDie Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans sê hulle fokus is doelbewus om te bemagtig deur Afrikaans eerder as om eise te stel, te veg vir Afrikaans en 'n drukgroep te wees....more0minPlay
January 13, 2019TaaldingeDie belangstelling in Afrikaans as vak neem toe by verskeie universiteite in Europa. Prof. Wannie Carstens van die NWU het pas drie maande lank klas gegee by die Universiteit van Gent in België. Hy vertel vir Ina Strydom van die ervaring....more0minPlay
January 06, 2019TaaldingeIn Taalnavrae word daar gepraat oor "in so 'n mate"; "sielvreter"; en "halsstarrig"....more0minPlay
December 30, 2018Taaldinge'n Krieseltjie en 'n knypie; 'n katspoegie of 'n ettertjie – Jana Luther van Viva vertel vir Ina Strydom van die unieke manier waarop eenhede en mate in Afrikaans uitgedruk word in die volksmond....more0minPlay
December 23, 2018TaaldingeIs dit oppad of op pad en skooltoe of skool toe? En wat is 'n eselsbrug?...more0minPlay
December 16, 2018TaaldingeProf. Gerhard van Huyssteen praat met Ina Strydom oor taalpotgooie, of soos hy dit stel podsendings. Van die internasionale weergawes waarna hy verwys, is Talk the Talk, That's what they say, Lingthusiasm, All things linguistic.com en History of English podcasts....more0minPlay
FAQs about Taaldinge (RSG potgooi):How many episodes does Taaldinge (RSG potgooi) have?The podcast currently has 214 episodes available.