Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.... more
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 379 episodes available.
March 16, 2026Weird Wide Web - Galstene meer werd as goud?Glo dit of nie, een van die waardevolste dinge wat jy binne-in 'n koei kan vind, is 'n galsteen, wat in 2025 teen $5800 (R97 269) per ons kos!...more4minPlay
March 13, 2026Feel Good Friday - Klippies van Hoop: Kinders help pikkewyne om liefde te vind’n Eenvoudige kunsaktiwiteit by ’n kinderhospitaal in Edinburgh het ’n roerende tradisie geword wat jong pasiënte op ’n betekenisvolle manier met wildlewe verbind....more3minPlay
March 12, 2026Weird Wide Web - Baas van hond wat opgelei is om vullis te stort aangekeerIn Italië kan die onwettige weggooi van jou vullis boetes van tussen $1 770 en $21 200 (R29 459 en R352 843) tot gevolg hê. Maar wat gebeur as die oortreder nie 'n mens is nie?...more4minPlay
March 12, 2026Weird Wide Web - Navorsing dui daarop dat jou persoonlikheid mettertyd verander!'n Studie gepubliseer in kommunikasiesielkunde dui daarop mense kan doelbewus dele van hul persoonlikheid in enige stadium van die lewe verander....more4minPlay
March 10, 2026Weird Wide Web – Kamele uit skoonheidskompetisie ‘geskop’Skoonheidskompetisies vir kamele is gewild in sekere dele in die Midde-Ooste en is baie winsgewend....more3minPlay
March 09, 2026Weird Wide Web - Japannese wetenskaplikes skep 'n ui wat jou nie laat huil nieWetenskaplikes in Japan het 'n nuwe traanvrye ui ontwikkel, genaamd die Smile Ball-ui, gekweek om die ensiem te verwyder wat die oogwaterreaksie veroorsaak wanneer uie gekap word....more3minPlay
March 06, 2026Feel Good Friday - Japannese makaak-aap met die naam "Punch" steel wêreldwye harte'n Verlate ses maande oue aap by die Ichikawa City Zoo het harte regoor die wêreld verower – en dit is alles te danke aan 'n klein sagte speelding....more4minPlay
March 05, 2026Weird Wide Web - Mense het 'n nuwe bisarre gewigsverliestendens ontdekDaar is 'n nuwe gewigsverliesneiging wat op Chinese sosiale media die ronde doen – en dit laat meer wenkbroue lig as wat dit applous uitlok....more3minPlay
March 04, 2026Learn With Punk - SteelEver wondered how certain things work but really didn't want to spend too much time reading up on them? Well, Learn With Punk is here to help. From science to street smarts, we guarantee that this lesson will stick in your head like your favorite punk rock songs! This week, we learn about Steel....more3minPlay
March 04, 2026Weird Wide Web – Nagmuise so amper deel van Britse intelligensiediensVergeet poligrawe. Daar was ’n tyd toe Brittanje se binnelandse intelligensiediens dit glo oorweeg het om nagmuise te gebruik as deel van ’n leuenverklikkertoets....more4minPlay
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 379 episodes available.