Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde, Kayla Barker and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.... more
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 280 episodes available.
October 29, 2025Weird Wide Web - Laat musiek kos beter smaak?’n Klankkenner van die Universiteit van Bristol in die Verenigde Koninkryk het saam met Galaxy Chocolate ’n liedjie geskep wat sjokolade eintlik soeter laat smaak. Ja – hulle het dit “The Sweetest Melody” genoem....more3minPlay
October 28, 2025Weird Wide Web - Die geval van die verdwynende aartappels'n Poolse boer was verstom nadat 150 ton van sy aartappels oornag verdwyn het, alles as gevolg van 'n vals plasing op sosiale media wat beweer het dat hy hulle gratis weggee!...more3minPlay
October 27, 2025Weird Wide Web - Kattemaal jy sal betaalMan Betaal “Katte-onderhoud” Ná Egskeiding. Hier’s een vir die katboek van wêreldrekords!...more4minPlay
October 24, 2025Feel Good Friday - Vriendelikheid kan 'n lang pad stapJapannese owerhede berei 'n wet voor wat eens en vir altyd teen onbeskofte kliënte kan optree....more4minPlay
October 22, 2025Weird Wide Web - Indiese man vervals sy eie dood om te sien wie hom sou mis.'n 74-jarige man van Indië het besluit om te sien hoeveel mense hom werklik liefhet. Mohan het sy eie dood nagemaak en 'n volledige begrafnis opgevoer, net om te sien wie dit sou bywoon....more4minPlay
October 21, 2025Hugo Jacobs op The Joyride'n Jong leerder het harte regoor sentraal-Suid-Afrika verower nadat hy 'n motiveringstoespraak aan die matrikulante by sy skool gelewer het. In die toespraak gebruik Hugo Jacobs skerpsinnigheid en humor om die Klas van 2025 aan te moedig om gefokus te bly en hul beste te lewer tydens hul komende eksamens. Dit is wat hy te sê gehad het toe hy met die span gesels het....more8minPlay
October 21, 2025Weird Wide Web - 'n Russiese vrou het so pas uitgevind hoe DNS werk.’n Jong vrou in Rusland het viraal gegaan nadat sy beweer het sy het haar oogkleur verander tydens haar swangerskap sodat haar baba met blou oë gebore kon word....more4minPlay
October 20, 2025Weird Wide Web - Die Afrikaanse "Wolverine" PaddaHierdie Afrika-padda het 'n verdedigingsmeganisme wat dit die bynaam "Wolverine" besorg het. En sodra jy sien hoekom, sal jy ook die bynaam onderskryf!...more4minPlay
October 15, 2025Weird Wide Web - Oordosis jellie-gommies'n Britse man het homself in die noodkamer bevind omdat hy iets gedoen het wat jy van 'n kind verwag....more3minPlay
October 14, 2025Weird Wide Web - Ekstreme alternatiewe medisyne, miskien?'n Dame in Chinees het dalk sopas alternatiewe medisyne na 'n nuwe "uiterste" geneem. Sy gebruik lewende paddas om rugpyn te genees!...more3minPlay
FAQs about The Joyride:How many episodes does The Joyride have?The podcast currently has 280 episodes available.