Sign up to save your podcasts
Or

Ek wil elke Praating seisoen met een van die lede van Fokofpolisiekar praat en hierdie seisoen is dit Wynand Myburgh se beurt!
Ook bekend as Valkie van Coke; hy is die Taika Waititi van Bellville en hy kan maklik 'n only fans vir sy stem begin. He likes to druk mense se knoppies. Hy pleeg die bass en hy is 'n reus in die Suid-Afrikaanse musiekindustrie, nie net as 'n lid van die band Fokofpolisiekar vir die laaste 2 dekades nie, maar hy het ook 'n hand in baie ander se suksex.
Hy het al zaab (en rocks) gerook, maar hy is nou stone cold sober en so focussed soos 'n springkaan wat oefen om kakhoog te kan spring! Hy spring ook toevallig kakhoog en die rocks het hom ook nogal hoog gemaak, maar high highs can lead to low lows en toevallig is 'n bass ook nogal low...
Mense, ek hoop julle volg... Ons het julle gemis!
Episode Partner: https://steynip.com/
Kom join ons vir PRAATING LIVE in 2026!
Don't be bang, ons gaan almal eendag dood wees.
https://www.seatme.co.za/tc-events/praating-live-31-2/

To partner with PRAATING, visit www.praating.com
Podcast en video production The Media Farm
By Peach van Pletzen a.k.a Groothond5
22 ratings

228,763 Listeners

4,873 Listeners

596 Listeners

34 Listeners

8,483 Listeners

369,370 Listeners

66 Listeners

16 Listeners

29 Listeners

175 Listeners

15 Listeners

679 Listeners

116 Listeners

13 Listeners

1 Listeners