Maroela Media het met Elizabeth Botha, ʼn mediabeampte by Geopende Deure Suider-Afrika gesels. Sy het meer vertel oor die organisasie se Impact India-veldtog en ʼn getuienis van ʼn gelowige in Indië gegee.