Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Vers en Klank:How many episodes does Vers en Klank have?The podcast currently has 701 episodes available.
July 16, 2024Vers en klank 16 Julie 2024Sophia van Taak gesels met die digter Hennie Nortjé oor sy derde digbundel, Noord van Malelane. Dit is vol gedigte wat deur die Krugerwildtuin geïnspireer is....more25minPlay
July 09, 2024Vers en klank 9 Julie 2024Karli Heine lees gedigte oor oupas en oumas voor....more19minPlay
July 02, 2024Vers en klank 2 Julie 2024Sophia van Taak gesels met Jaco Barnard-Naudé oor sy debuutbundel, OM MY KASTELE IN SPANJE TE SLOOP. Hierdie versameling is vol gedigte oor verlies en aanvaarding, queer-identiteit, reise, Spaanse kuns en filosowe....more26minPlay
June 25, 2024Vers en klank 25 Junie 2024Ons gedenk die winter met mooi gedigte oor hierdie seisoen. Die voorleser is Eben Genis....more18minPlay
June 18, 2024Vers en klank 18 Junie 2024Die digter NP van Wyk Louw is op 18 Junie 1970 oorlede. Ons vier dié groot legende in die Afrikaanse literatuur se lewe en werk. Pieter van Zyl lees van sy bekende verse voor....more25minPlay
June 11, 2024Vers en klank 11 Junie 2024NP van Wyk Louw is 118 jaar gelede op Sutherland in die Bo-Karoo gebore. Ons vier hierdie groot legende in Afrikaanse literatuur se lewe en werk. Pieter van Zyl lees verse voor uit dié digter se bundels. Tussendeur luister ons na Riku Lätti en ander musikante van Die Wasgoedlyn-projek se toonsettings van Louw se verse....more27minPlay
June 04, 2024Vers en klank 4 Junie 2024In die tweede aflewering van 'n reeks oor die ouderdom, lees Marion Holm en Nic de Jager, onder meer gedigte van Elisabeth Eybers en Antjie Krog voor....more23minPlay
May 28, 2024Vers en klank 28 Mei 2024Marion Holm en Nic de Jager lees gedigte voor oor die uitdagings én die klein seëninge waarvan ’n mens bewus word wanneer jou jare aanstap....more25minPlay
May 21, 2024Vers en klank 21 Mei 2024Sophia van Taak gesels met Kobus Grobler, ’n onderwyser van Bloubergstrand, wie se eerste , RAAMWERK, onlangs verskyn het....more25minPlay
May 14, 2024Vers en klank 14 Mei 2024Roeline Daneel lees gedigte voor oor die uitdagings van ouerskap – verse oor daardie dae wat jy jou hare uit jou kop wil trek en, in die woorde van Antjie Krog, wonder: Hoe en waarmee oorleef ’n mens dit?...more22minPlay
FAQs about Vers en Klank:How many episodes does Vers en Klank have?The podcast currently has 701 episodes available.