Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons wil jou inlig, verryk en inspireer om goed te voel...oor jouself en jou geloof, jou huwelik, ouerskap, gesondheid, skoonheid, sukses en meer.... more
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.
September 01, 2022DAG 20 - Neem beheer van jou keuses en tyd (Karien Basson)Jy kan nooit teruggaan in die verlede of leef in die toekoms nie. Jy kan slegs vir nou leef en die beste belegging maak in jou gesondheid, jou geluk, jou brein en jou sukses. Jy is in beheer van jou doen en late, jou keuses, hoe vinnig jy besluite neem en waarop jy jou aandag vestig....more5minPlay
September 01, 2022DAG 15 - Vind jou ware roeping in die leweJou doel in die lewe het nie noodwendig te doen met jou werk of verantwoordelikhede nie. Dit is nodig om jou lewensdoel te verander as dit jou nie meer inspireer nie. As jy voortdurend in lyn met God se roeping vir jou probeer kom, sal jy uit jou groef vrykom....more5minPlay
September 01, 2022DAG 13 - Oorwin jou vrees ... en beweeg! (Rouchelle Liedemann)Wat keer jou om na die volgende vlak te beweeg? Is jy dalk bang? Om iets nuuts aan te pak, kan verskriklik vreesaanjaend wees. Nie almal van ons hou van verandering nie. Maar as jy uit jou gemaksone beweeg, wag daar belonings en die geweldige groei wat jou selfvertroue sal opbou....more6minPlay
September 01, 2022DAG 11 - Klein oorwinnings bring groot heling (Gustav Gous)Om klein en interne oorwinnings te behaal, beteken jy staan op uit jou krisis-groef. Die innerlike triomf is mooi wanneer jy miskien nie groot wonderwerke verrig nie, maar voor jou eie deur vee om jou selfbeheersing weer onder beheer te kry. Skielik besef jy jy kan jouself handhaaf....more5minPlay
September 01, 2022DAG 6 - Jy is soveel meer as jou pessimistiese brein! (Lynette Beer)Ons is nie op aarde net om te oorleef nie. Ons is hier om ’n vol en gelukkige lewe te lei. Die “negatiewe voorkeur” van ons brein maak dat ons só op die slegte fokus dat ons die goeie dooddruk. Maar jy kan jou brein herprogrammeer. Begin deur te verstaan hoe jou grysstof werk....more6minPlay
September 01, 2022DAG 1 - Geloof gee ’n nuwe realiteit en uitkoms (Liesel Krause-Wiid)Dalk het jy al soveel teleurstellings gehad dat jy totaal hulpeloos voel. Net jý kan dit verander. Deur elke dag meer hoopvol te leef. Jy kan met vertroue vorentoe kyk omdat God jou nooit alleen laat nie. Deur gesonde geloofsgewoontes kan jy daagliks hierdie belofte beleef en aangee....more6minPlay
August 29, 2022Die begeerte om saam met 'n groep te groei (Johan Beukes)#SondagStilword vir Mans Episode 37...more7minPlay
August 29, 2022Die begeerte om ander te dien (Johan Beukes)#SondagStilword vir Mans Episode 36...more6minPlay
August 29, 2022Die begeerte om jouself vir ander te gee (Johan Beukes)#SondagStilword vir Mans Episode 35...more6minPlay
August 29, 2022Die begeerte om mense veilig te laat voel (Johan Beukes)#SondagStilword vir Mans Episode 34...more6minPlay
FAQs about Voelgoed Podsendings:How many episodes does Voelgoed Podsendings have?The podcast currently has 1,551 episodes available.