Die lewe loop soms vreemde draaie met ʼn mens, niemand beplan om eendag te skei wanneer hulle trou nie. En soms kom daar ’n tweede kans op liefde oor ʼn mens se pad.