kry uiteindelik die geleentheid om vir ’n uur lank met sy childhood hero en
gunsteling Afrikaanse songwriter te gesels en die gesprek stel nie teleur nie.
dit geen verrassing dat die gesprek die hele arc van Koos se loopbaan as
skrywer en musikant probeer dek het: Van kinderdae tot Voëlvry-vibes, sy
bedanking uit die Afrikanerdom, wat alles gebeur het op daai trein-trip KKNK
toe, van verslawing na suburbia, van Weskoppies tot by Somerset-Wes, sy
verhouding met sy collaborators en sy nuutse jeugroman
Monster Goggas wat einde Februarie uitkom.
ook ’n impromptu performance van sy song “Verslaaf” met ’n paar nuwe lirieke.
episode is geborg deur Tunes Studio in Plankenbrug Stellenbosch, vir band
rehearsal space, live sound, tromlesse en afslag op musiekinstrument
accessories Kontak [email protected] of bel 082 770 47
episode ook geborg deur VHSTUDIOS.CO.ZA en VHMUSIC.CO.ZA – gaan record by ’n wêreldklas studio fasiliteit of gaan
doen online music shopping.