Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jaco Kleynhans ontleed weekliks die vernaamste internasionale nuusgebeure, en verduidelik hoe dié gebeure ons in Suid-Afrika raak."Wêreldwys" word vervaardig deur Maroela Media.... more
FAQs about Wêreldwys met Jaco Kleynhans:How many episodes does Wêreldwys met Jaco Kleynhans have?The podcast currently has 64 episodes available.
June 13, 2024Ep. 4 | Regse partye groei, maar min kan veranderTendense in Europese beleid kan wêreldwyd gevolge hê. Daarom word hierdie week se hele program aan ʼn ontleding van die Europese verkiesing gewy, in gesprek met CW Burgers en Álvaro Peñas. Ep. 4 | Regse partye groei, maar min kan verander...more50minPlay
June 05, 2024Ep. 3 | Lesse vir die Weste uit Nederland en Suid-TiroolSuid-Tirool het ʼn band met die Afrikaner wat tot die Tweede Vryheidsoorlog terug strek. Daarmee saam is die model van outonomiteit wat Suid-Tirool oor dekades verkry het ʼn voorbeeld vir ander gebiede in Europa, maar ook die res van die wêreld. Ep. 3 | Lesse vir die Weste uit Nederland en Suid-Tirool...more50minPlay
May 31, 2024Ep. 2 | Belgiese verkiesings gaan oor veel meer as net die staatIn die tweede episode van Wêreldwys gesels ons met een van die voorste Belgiese grondwetkenners, Frank Judo, oor die geskiedenis van die Belgiese staat, hoe federalisme in België ontwikkel het en wat ná volgende week se verkiesing verwag kan word. Ep. 2 | Belgiese verkiesings gaan oor veel meer as net die staat...more36minPlay
May 26, 2024Ep. 1 | Nuwe podsending oor buitelandse nuusOm weekliks internasionale nuusgebeure te bespreek en te ontleed, stel Maroela Media hierdie week die nuwe podsending, “Wêreldwys”, bekend, wat deur Jaco Kleynhans, hoof van internasionale skakeling by die Solidariteit Beweging, aangebied word. Ep. 1 | Nuwe podsending oor buitelandse nuus...more48minPlay
FAQs about Wêreldwys met Jaco Kleynhans:How many episodes does Wêreldwys met Jaco Kleynhans have?The podcast currently has 64 episodes available.