Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jaco Kleynhans ontleed weekliks die vernaamste internasionale nuusgebeure, en verduidelik hoe dié gebeure ons in Suid-Afrika raak."Wêreldwys" word vervaardig deur Maroela Media.... more
FAQs about Wêreldwys met Jaco Kleynhans:How many episodes does Wêreldwys met Jaco Kleynhans have?The podcast currently has 64 episodes available.
August 22, 2024Ep. 14 | Oorlog verdiep met Oekraïne wat Rusland binnevalOp 6 Augustus vanjaar was dit die eerste keer sedert 1941 dat ʼn buitelandse weermag Rusland binnegeval het toe Oekraïne ʼn verrassingsaanval op die Koersk-streek in Rusland uitgevoer het. Was dit ʼn strategiese slim skuif of is dit ʼn gevaarlike stap wat die oorlog verder kan laat verdiep? Dit is van die vrae wat ons in hierdie week se episode van Wêreldwys probeer beantwoord. Ep. 14 | Oorlog verdiep met Oekraïne wat Rusland binneval...more31minPlay
August 13, 2024Ep. 13 | Kiesers is omgekrap van Asië en Suid-Amerika tot VSA en EuropaDie afgelope tyd se opstande in Brittanje bevestig dat politieke geweld nie net tot armer lande soos Bangladesj en Venezuela beperk is nie. Volg hierdie interessante gesprek in vandeesweek se aflewering van Wêreldwys. Ep. 13 | Kiesers is omgekrap van Asië en Suid Amerika tot VSA en Europa...more42minPlay
August 08, 2024Ep. 12 | Kanse al groter vir ʼn Midde-Oosterse streeksoorlogSedert Hamas se aanval verlede Oktober op Israel en die daaropvolgende oorlog in die Gaza-strook pak groter oorlogswolke vanuit verskeie hoeke om Israel saam. In hierdie week se episode van Wêreldwys gesels ons oor die gebeure in die Midde-Ooste en die kanse vir ʼn groter oorlog. Ep. 12 | Kanse al groter vir ʼn Midde-Oosterse streeksoorlog...more29minPlay
July 31, 2024Ep. 11 | Daar is nog hoop vir Wes-EuropaDie verlies aan identiteit in Westerse samelewings is die afgelope paar jaar deeglik geboekstaaf. Die onlangse openingseremonie van die Olimpiese Spele het die reuseverlies aan identiteit en selfs die aanslag op die Christelike grondslag van die Weste bevestig. Ep. 11 | Daar is nog hoop vir Wes-Europa...more32minPlay
July 25, 2024Ep. 10 | Onsekerheid ná politieke chaos in die VSAWat beteken Biden se val, die sluipmoordaanval op Trump, Vance se kandidatuur en Harris, wat nou die Demokrate se presidentskandidaat is, vir Amerika? Luister na hierdie week se episode van Wêreldwys vir antwoorde op hierdie en ander vrae. Ep. 10 | Onsekerheid ná politieke chaos in die VSA...more36minPlay
July 16, 2024Ep. 9 | SA moet fyn trap te midde van nuwe globale spanningNa aanleiding van verlede week se Navo-beraad in die Amerikaanse hoofstad en die toenemende spanning tussen die Weste aan die een kant en Rusland en China aan die ander kant, word die vraag gevra of Suid-Afrika se huidige buitelandse beleid in diens van die mense van die land staan. Ep. 9 | SA moet fyn trap te midde van nuwe globale spanning...more38minPlay
July 10, 2024Ep. 8 | Drie verkiesings met globale gevolgeHoe moet ons die uitslae van Frankryk, Brittanje en Iran se verkiesings interpreteer? In hierdie week se uitgawe van Wêreldwys bespreek ons al die belangrike vrae oor hierdie en ander internasionale nuusgebeure. Ep. 8 | Drie verkiesings met globale gevolge...more45minPlay
July 04, 2024Ep. 7 | Willem van Oranje, Napoleon en die toekoms van Nederland en Frankrykn hierdie week se Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met bekende Nederlandse joernalis Wierd Duk oor belangrike politieke verwikkelinge in Nederland en Frankryk. Ep. 7 | Willem van Oranje, Napoleon en die toekoms van Nederland en Frankryk...more45minPlay
June 27, 2024Ep. 6 | Onder oorlogswolke probeer Hongarye vrede bewaarIn hierdie week se episode van Wêreldwys gesels Jaco Kleynhans met 'n Hongaar wat in Suid-Afrika grootgeword het oor Hongarye, Orbán, die onlangse verkiesings in Europa en hoe dit Hongarye raak. Ep. 6 | Onder oorlogswolke probeer Hongarye vrede bewaar...more38minPlay
June 21, 2024Ep. 5 | Nuwe regering moet SA se ekonomiese belange uitbouProf. Koos Malan gesels saam oor die huidige persepsies van Suid-Afrika in die buiteland en hoe dié land beter bande kan smee om uiteindelik buitelandse beleggings te verhoog en groter handelsgeleenthede te ontsluit. Ep. 5 | Nuwe regering moet SA se ekonomiese belange uitbou...more52minPlay
FAQs about Wêreldwys met Jaco Kleynhans:How many episodes does Wêreldwys met Jaco Kleynhans have?The podcast currently has 64 episodes available.