Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 595 episodes available.
February 25, 2022Wie is ek? 25 Februarie 2022Ons kyk na die mag van motivering. Wil jy graag ‘n doelwit bereik (gewig verloor, ‘n nuwe vaardigheid aanleer, jouself verbeter), maar kry dit nie reg om jouself te motiveer om die nodige stappe te doen nie? Ons kry raad oor hoe om jouself te motiveer, en hoekom jy dit moet doen....more25minPlay
February 18, 2022Wie is ek? 18 Februarie 2022Ons kyk na die baie voordele wat 'n dagboek inhou vir ‘n persoon se geestesgesondheid. Voor jy besluit dat 'n dagboek nie vir jou is nie, luister eers na hierdie episode oor hoe dit jou lewenskwaliteit kan verbeter....more25minPlay
February 11, 2022Wie is ek? 11 Februarie 2022Isolasie en die soeke na intimiteit is van die kenmerke wat seks- en pornografieverslawing aanwakker - kenmerke wat deur die pandemie vererger is. Hoe kan geliefdes ‘n persoon ondersteun om die nodige hulp te kry? Wanneer is dit ‘n diagnoseerbare verslawing?...more24minPlay
February 04, 2022Wie is ek? 4 Februarie 2022Meer en meer mense emigreer, en los hulle familie, vriende en meestal ouers agter met die lewende verlies. Hoe kan ouers aanpas? Wat ervaar hulle? Hoe kan die kommunikasiekanale oopgehou word?...more25minPlay
January 28, 2022Wie is ek? 28 Januarie 2022Draai jou gedagtes om en om in jou kop soos die wasgoed in die wasmasjien? Raak jy soms obsessief oor nietige dinge, en sukkel jy om aan te beweeg? Hoe kan jy ophou om alles te oordink?...more25minPlay
January 21, 2022Wie is ek? 21 Januarie 2022Wanneer ons sien hoe ‘n persoon aangeval of geboelie word, maar ons doen niks, is ons net so skuldig? Hoekom huiwer ons? Ons almal wil tog help? Hoor wat die navorsing vir ons sê oor die omstandereffek, en hoe ons ons kinders (en onsself) kan leer om meer van hulp te wees....more25minPlay
January 14, 2022Wie is ek? 14 Januarie 2022Ons weet oefening is baie belangrik vir die ontwikkeling van kinders, maar nuwe navorsing wys hoe ongestruktureerde speel, soos hardloop, geweldige voordele inhou vir kinders se gemoed, breinontwikkeling en algehele geluk....more25minPlay
January 07, 2022Wie is ek? 7 Januarie 2022Van tyd tot tyd verskil ons menings, idees, waardes en nog meer van ander s’n, veral in nabye verhoudings. Ons kyk na hoe om konflik op die mees effektiewe manier te hanteer....more25minPlay
December 31, 2021Wie is ek? 31 Desember 2021Orals word hierdie woorde gebruik: Dit is OK om nie OK te wees nie. Maar is dit regtig OK? Hoe weet mens wanneer om vir hulp te gaan, of om dalk net ‘n paar veranderinge aan jou roetine te bring?...more24minPlay
December 24, 2021Wie is ek? 24 Desember 2021In ‘n vorige episode is die onderwerp van perfeksionisme aangeraak. Soveel mense het daarop gereageer dat ons ‘n opvolgepisode aangepak het waarin ons gesels oor opsies oor hoe om jou perfeksionisme baas te raak....more24minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 595 episodes available.