Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 596 episodes available.
December 24, 2021Wie is ek? 24 Desember 2021In ‘n vorige episode is die onderwerp van perfeksionisme aangeraak. Soveel mense het daarop gereageer dat ons ‘n opvolgepisode aangepak het waarin ons gesels oor opsies oor hoe om jou perfeksionisme baas te raak....more24minPlay
December 17, 2021Wie is ek? 17 Desember 2021Elke jaar hierdie tyd neem selfdood toe. Alleenheid en eensaamheid word beklemtoon deur die Kersgees. Wat sê die navorsing oor selfdood en die verband met Kersfees?...more24minPlay
December 10, 2021Wie is ek? 10 Desember 2021Mense verwys graag na hulleself as ‘n meer linkerbrein of regterbrein soort mens. Wat beteken dit? Is dit waar dat een breinhemisfeer belangriker funksies verrig as die ander? Wat beteken dié kennis vir ‘n persoon se geestesgesondheid?...more25minPlay
December 03, 2021Wie is ek? 3 Desember 2021Ons almal wil die beste moontlike weergawe van onsself uitleef, maar wat is dit? Hoe is jy seker jy leef nie volgens ander se standaarde nie, of dat jy jouself fnuik oor wat jy wil wees? Vind meer uit oor hoe ons eie idee van perfeksionisme ons gereeld in die voet kan skiet....more24minPlay
November 26, 2021Wie is ek? 26 November 2021Kan jy ‘n goeie ouer wees as jou eie ouers nie was nie? Ons kyk na hoe jy jou eie bagasie kan herken, hoe om nie dieselfde foute te began nie, en hoe om toets of jy nog op die “regte” pad is....more25minPlay
November 19, 2021Wie is ek? 19 November 2021Psigose, paranoia en dilusies val onder die term om ‘n breuk met realiteit te ervaar. Interessant genoeg word hierdie ervarings nie net met skisofrenie geassosieer nie, maar ook met depressie, angs en Covid-19!...more24minPlay
November 12, 2021Wie is ek? 12 November 2021Ons almal gebruik die woord uitbranding, baie maklik in ons daaglikse omgang met mekaar, maar hoekom lê die mediese wêreld soveel klem op die erns van daarvan? Vind meer uit oor die simptome en hanteringsvaardighede in hierdie opvolggesprek oor uitbranding....more24minPlay
November 05, 2021Wie is ek? 5 November 2021Daar is mense wat ontrou is in verhoudings. Een keer, twee keer, selfs meer. Maak dit van hulle ‘n reeksverkuller?...more24minPlay
October 29, 2021Wie is ek? 29 Oktober 2021Ons hoor gereeld van tieners wat hulleself met opset seermaak - hetsy hulle hulself sny, vuiste teen mure slaan, te veel oefen, dieëet, ens. Wat staan ouers te doen? Hoe kan hulle die tekens raaksien....more25minPlay
October 22, 2021Wie is ek? 22 Oktober 2021Uitbranding is wêreldwyd ‘n groot probleem. Soveel so dat die Wêreld Gesondheidsorganisasie daaraan werk om uitbranding ‘n formele diagnose te maak, nie net ‘n simptoom nie. Wat is uitbranding? Hoe verskil dit van depressie? Wat is die gevolge?...more24minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 596 episodes available.