Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 596 episodes available.
August 06, 2021Wie is ek? 6 Augustus 2021Duisende families en geliefdes is al hierdeur, wanneer jy jou geliefde moet alleen aflaai by die hospitaal, of die ambulans kom haal hulle en jy kan nie saam nie. Alles a.g.v. Covid-19. Die ervaring is vir baie traumaties, selfs al kom die geliefde weer terug. Hoe verwerk mens hierdie trauma, en hoekom moet mens dit nie ignoreEr nie?...more24minPlay
July 30, 2021Wie is ek? 30 Julie 2021Korsakoff-sindroom, ‘n vorm van demensie, is 'n kroniese geheuesteurnis wat meestal veroorsaak word deur alkoholmisbruik....more24minPlay
July 23, 2021Wie is ek? 23 Julie 2021Paranoia is die ongegronde agterdog teenoor, en wantroue in ander persone of organisasies. Dit is 'n toestand wat gekenmerk word deur delusies van vervolging, ongegronde jaloesie of oordrewe selfbelang wat tipies in 'n georganiseerde stelsel ingewerk is. Leer meer hieroor in hierdie episode....more25minPlay
July 16, 2021Wie is ek? 16 Julie 2021Ons word gereeld vertel struktuur en roetine laat ons veilig voel, staan angstigheid teen, en help met onsekerheid. Maar wat as dit die teenoorgestelde effek het op jou lewe? Hoe kan jy weet wat werk die beste vir jou? Kom vind meer uit oor wanneer jou roetine dalk teen jou tel....more24minPlay
July 09, 2021Wie is ek? 9 Julie 2021Is dit regtig tot 'n persoon se voordeel om meer oor homself te leer? Watter rol speel terugvoer van ander mense in hierdie proses? Hoekom is dit so moeilik om waarlik vrede en geluk te vind?...more24minPlay
July 02, 2021Wie is ek? 2 Julie 2021Is jou woede onder beheer of buite beheer? Weet jy hoe om jou woede te bestuur, en hoekom is dit nodig om hierdie basiese emosies te verstaan?...more25minPlay
June 25, 2021Wie is ek? 25 Junie 2021Ons bespreek oorlewingskuld. Uit navorsing wat in eerste wêreldse lande gedoen word, raak dit duidelik dat oorlewingskuld ‘n ernstige gevolg van die omstandighede is waarin ons onsself bevind. Bemagtig jouself deur meer te leer oor hierdie ervaring....more24minPlay
June 18, 2021Wie is ek? 18 Junie 2021Lise Swart vind meer uit van die toets of assessering van ‘n persoon met ‘n moontlike demensiediagnose. Verkeerde diagnoses bestaan, en ongepaste medikasie word aan pasiënte gegee, so die assesseringsproses is in die meeste gevalle van kardinale belang....more25minPlay
June 11, 2021Wie is ek? 11 Junie 2021Ons kyk na die belang van ouerondersteuning tussen sowel ouerpare soos huweliksmaats of verhoudingsmaats as tussen ouers en ander ouers, met die doel om ‘n kind se lewenskwaliteit te verbeter....more25minPlay
June 04, 2021Wie is ek? 4 Junie 2021Die meeste mense is opsoek na ware geluk. Ons hoor gereeld hoe jy vir jouself lief moet wees en jou foute aanvaar, maar watter rol speel kommunikasie in 'n persoon se geluk? Kan die aanleer van kommunikasievaardighede 'n verskil maak in hoe ons onsself sien, en hoe ander mense ons ervaar?...more25minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 596 episodes available.