Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 596 episodes available.
October 15, 2021Wie is ek? 15 Oktober 2021Wat beteken dit wanneer ‘n kind gediagnoseer word as op die spektrum? Hoe kan neurotipiese mense help om die wêreld van neurodiverse kinders te vertaal? Wat staan ouers te doen om hulle kinders beter te verstaan?...more23minPlay
October 08, 2021Wie is ek? 8 Oktober 2021Wat is jou gender? Waarmee identifiseer jy? Wat moet ek doen as my kind transgender is? Gender is deel van ons almal se identiteit, so dit help om mekaar te verstaan deur te begin met die basiese vrae en antwoorde....more25minPlay
October 01, 2021Wie is ek? 1 Oktober 2021Gereeld hoor ons ouers kla oor hulle kinders of tieners se oormatige gebruik van skerms (selfone, rekenaars, tablette, ens.), maar wat van ons misbruik van skerms? Watter effek sal die oormatige gebruik van skerms op ons as volwassenes hê?...more24minPlay
September 24, 2021Wie is ek? 24 September 2021Wat is ‘n persoon se persoonlikheid? Watter verskil sal dit aan jou lewenskwaliteit maak om te verstaan wat jou persoonlikheid is? Hoe kan jy seker wees dít wat jy dink jou persoonlikheid is, is waar?...more24minPlay
September 17, 2021Wie is ek? 17 September 2021Wat is die verskil tussen ‘n kompulsiewe leuenaar en ‘n patologiese leuenaar? Is dit waar dat seker mense nie kan help om te lieg nie? Hoe weet mens wanneer iemand lieg en wanneer iemand die waarheid vertel?...more24minPlay
September 10, 2021Wie is ek? 10 September 2021Wat is die verskil tussen trauma en posttraumatiese versteuring? Hoe het die behandeling deur die jare verander? Hoe suksesvol is terapie?...more24minPlay
September 03, 2021Wie is ek? 3 September 2021Hoekom droom ons? Is dit jou brein wat besig is om informasie te verwerk, of is dit jou brein wat besig is om vir jou boodskap te stuur? Wat van mense wat glad nie droom nie?...more25minPlay
August 27, 2021Wie is ek? 27 Augustus 2021Hoekom is ons so gefassineer met die donker kant van die lewe? Sê dit iets ons van psige? Maak dit van ons slegte mense?...more24minPlay
August 20, 2021Wie is ek? 20 Augustus 2021Ons almal voel van tyd tot tyd skuldig oor iets. Meeste van die tyd kry ons dit reg om aan te beweeg en die gevoel te ignoreer. Maar wat as skuldgevoelens besig is om jou lewe oor te neem? Hoekom ervaar ons hierdie emosie, en hoe kan ons daarvan ontslae raak?...more24minPlay
August 13, 2021Wie is ek? 13 Augustus 2021Veerkragtigheid is die vermoë om vinnig te herstel van probleme. Dis 'n tipe taaiheid. Is jy iemand met veerkragtigheid? Sou jy hierdie vermoë wou aanleer? Kom vind uit hoe....more25minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 596 episodes available.