Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.
February 03, 20173 FebHoekom is die selfdiagnose van sielkundige toestande op die internet nie altyd die regte diagnose vir JOU nie? Wanneer moet jy besef daar is regtig iets verkeerd?...more23minPlay
January 27, 201727 JanOm te sien hoe 'n geliefde besig is om kontak met realiteit te verloor, is vreesaanjaend. Dis ook vreesaanjaend om deur 'n werkskollega dopgehou te word, of selfs agtervolg te word....more23minPlay
January 20, 201720 JanHet jy betekenis in jou lewe, soos 'n doel of doelwitte? Is jy geukkig met die keuses wat jy gemaak het, of wil jy graag weet hoe jy jou lewenskwaliteit kan verander, of dit nou in jou beroep of jou persoonlike lewe is?...more23minPlay
January 13, 201713 JanWat is 'n reeksverkuller? En hoe ondersteun jy 'n vriend of vriendin wanneer jy nie meer hulle aanhoudende geklaery kan hanteer nie?...more23minPlay
January 06, 20176 JanElke nuwe jaar is gevul met nuwe uitdagings. Voel jy jy het die nodige selfvertroue om hierdie uitdagings aan te pak? Hoe kan jy jou selfvertroue en selfbeeld verbeter?...more23minPlay
December 29, 201630 DecLouis en Lise bespreek luisteraarsbriewe oor hoe om jaloesie tussen vriende te hanteer, veral wanneer dit op jou gemik is. En wat staan jou te doen wanneer jou geliefde jou isoleer van jou familie en vriende?...more23minPlay
December 15, 201616 DecKom jy goed oor die weg met jou skoonouers? Voel jy dit is jou plig om die band met aangetroude ouers te versterk, of jou lewensmaat s'n? Louis en Lise gesels ook oor hoe om jou vriend of vriendin in nood te ondersteun....more23minPlay
December 09, 20169 DecMet die vakansietyd om die draai sien almal uit na 'n ruskans, maar hoe weet jy wat jy beplan het, is genoeg? Sal jy jou battery kan herlaai? En diegene wat nie met vakansie gaan nie, hoe kan hulle steeds hulle battery herlaai?...more23minPlay
December 02, 20162 DecMishandeling van vroue en kinders, of dit nou verbaal, emosioneel, of fisiek is, is wêreldwyd 'n groot probleem. Hoekom gebeur dit? Hoekom is daar vroue wat dit toelaat? Hoe herken ek die tekens van veral verbale en emosionele mishandeling?...more25minPlay
November 25, 201625 NovVan tyd tot tyd raak almal van ons kwaad vir 'n situasie, of iemand anders. Dit is normaal, maar wanneer jy nie meer jou woede-uitbarstings kan beheer nie – wat beteken dit? Louis en Lisa kyk na die oorsake van woede-uitbarstings, wat die gevaar is van langdurige woede op 'n fisiologiese en emosionele vlak, en hoe om te leer om jou woede te beheer....more25minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.