Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 647 episodes available.
July 07, 20177 JulOns kyk aan die hand van twee luisteraarsbriewe na wat jou te doen staan as die mense om jou jou sielkundige toestand of diagnose teen jou gebruik. Wat kan jy byvoorbeeld doen as werkgewers jou met afdanking dreig as gevolg van jou gediagnoseerde depressie, of wanneer jou ma jou selfbeeld afbreek nadat jy gediagnoseer is met skisofrenie....more25minPlay
June 30, 201730 JunDie wet het verander, en nou mag jy jou seksuele molesteerder, na soveel jare as waarmee jy gemaklik voel, aankla. Ongelukkig is daar diegene wat graag hierdie stap wíl neem, maar te bang is vir die implikasies daarvan. Louis Awerbuck en Lise Swart bespreek 'n vraag van 'n luisteraar wat juis hieroor handel. Moet sy haar seksuele molesteerder na 32 jaar aankla?...more23minPlay
June 23, 201723 JunWat het die volgende vrae in gemeen? 1. Wat maak 'n persoon uniek? 2. Wat is die simptome van Alzheimer's? 3. Hoe forseer ek my man om sy medikasie te neem? 4. Hoe weet ek wie ek is? Louis Awerbuck en Lise Swart beantwoord díe vraag, maar ook 'n verskeidenheid vrae deur die luisteraars....more23minPlay
June 15, 201716 JunHet tieners wat hul eie lewens wil neem as gevolg van hul seksualiteit, en afwesige pa-figure iets in gemeen? Lise Swart en Louis Awerbuck beantwoord díe vraag aan die hand van twee luisteraarsbriewe....more23minPlay
June 09, 20179 JunHoekom verduur slagoffers van mishandeling die emosionele en fisieke pyn? Wat keer hierdie slagoffers om nie hulle lewensmaats aan te kla nie? Luister na Susan (skuilnaam) se verhaal van jare se emosionele, fisieke en seksuele mishandeling deur haar groot liefde - haar man. Waarskuwing: die inhoud van Susan se storie mag sensitiewe luisteraars ontstel....more23minPlay
June 02, 20172 JunWat veroorsaak depressie? Is medikasie nodig? Diagnoseer dokters te maklik depressie? Mag jy 'n depressie-diagnose ignoreer as jy voel dis onwaar?...more23minPlay
May 26, 201726 MayOns almal ervaar druk van die lewe. Sommige van ons kry dit reg om hierdie spanning en angstigheid vining te verwerk. Ander sukkel jare lank, en baie van ons ignoreer dit. Wat is die langtermyn implikasies as mens die tekens ignoreer?...more23minPlay
May 19, 201719 MayLouis en Lise bespreek twee luisteraarsbriewe wat handel oor paartjies wat as gevolg van omstandighede, steeds hulle spasie en tyd moet deel nadat hulle verhoudings beëindig is....more23minPlay
May 12, 201712 MayVoel jy hulpeloos, of dalk hopeloos? Hoe lank voel jy al so? Net vandag, die afgelope week, of dalk al jare? Louis en Lise kyk na die verskil tussen hulpeloosheid en hopeloosheid, waar depressie in die prentjie inpas, en hoe jy kan terugveg....more23minPlay
May 05, 20175 MayOns hoor gereeld hoe ouers kla oor hoe moeilik of geheimsinnig hulle tieners is, maar hoe ervaar tieners hulle ouers? Louis en Lise bespreek twee briewe van tieners, wat handel oor algemene situasies oor tiener-ouer-verhouding....more23minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 647 episodes available.