Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.
February 20, 2015Wie is ek? 20 Februarie 2015Louis & Lise gesels oor leënees-sindroom....more25minPlay
February 13, 201513 FebValentynsdag word op 14 Februarie gevier. Dit is 'n dag waarop die wêreld die liefde vier saam met hulle geliefdes. Maar wat as jou geliefde nie meer hier is nie? Hoe moet jy dan voel of dink oor hierdie dag? Hoe kan jy jouself voorberei op die emosionele uitwerking wat dit op jou mag hê?...more25minPlay
February 06, 20156 FebLouis & Lise bespreek luisteraarsbriewe oor kinders wat fobies het, en die eeueoue probleem van skoonouers....more25minPlay
January 30, 201530 JanWat is 'n reeksmoordenaar? Hoekom het Suid-Afrika so hoë voorkoms van hierdie moordenaars? Hoe word iemand 'n reeksmoordenaar? Waar kom mense se fasinasie met hierdie moordenaars vandaan?...more25minPlay
January 23, 201523 JanSukkel jy om besluite te maak oor jou lewe? Voel jy jy bereik nie jou doelwitte nie, maar verstaan nie hoekom nie? Louis & Lise gesels oor hoe jy betekenis kan vind, om sodoende jou doelwitte te bereik en meer gelukkig te wees....more25minPlay
January 16, 201516 JanWil jy graag jou kind motiveer om te presteer tot die beste van hulle vermoë? Is jy dalk nie seker hoe om dit te doen nie, of is jy bang jy plaas te veel, of te mín druk op jou kind? Louis & Lise gesels oor prestasiedruk en hoe jy jou kind kan ondersteun en laat floreer op alle vlakke....more25minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.