Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.
December 05, 20145 DecLouis & Lise bespreek luisteraarsbriewe oor tieners wat angsaanvalle kry; hoe om huweliks probleme op te los; en hoekom sekere mense beheer MOET vat van alles in hulle lewens....more25minPlay
November 21, 201421 NovVoel jy uitgebrand? Is dit net hoe 'n mens aan die einde van die jaar voel, of is dit omdat jy nie 'n manier kry om jou battery te herlaai nie?...more25minPlay
November 07, 20147 NovLouis & Lise bespreek luisteraarsbriewe oor hoe jy die verwerping van 'n familielid kan verwerk, en wat die verskil is tussen kinders se verbeelding en psigose....more25minPlay
October 30, 201431 OctVermoed jy jou lewensmaat is ontrou? Wil jy 'n gesprek met hom/haar daaroor hê, maar is bang vir die gevolge? Louis & Lise vertel hoe jy voorbereid jou lewensmaat met hierdie vraag kan konfronteer....more25minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.