Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.
October 24, 201424 OctLouis & Lise gesels oor hoe iemand 'n geliefde kan bystaan met 'n diagnose van bipolêre versteuring. Hulle kyk na wat dit beteken om iemandte help om hulle lewe en jou eie lewe effektief te bestuur. Hulle vertel ook hoe om te verseker dat die siekte nie jou verhouding se identiteit raak nie....more25minPlay
October 17, 201417 OctLouis & Lise gesels oor bipolêre versteuring, 'n sielkundige toestand wat duisende mense se lewens daagliks direk, of indirek raak. Wat beteken die diagnose? Hoe kan 'n mens effektief jou lewe saam met hierdie diagnose bestuur?...more25minPlay
October 10, 201410 OctLouis & Lise bespreek verbale of emosionele mishandeling. Hulle vertel wat die emosionele implikasies daarvan is en watter opsies daar is wanneer jy mishandel word....more25minPlay
October 03, 20143 OctLouis & Lise bespreek luisteraarsbriewe oor wat jou te doen staan wanneer iemand hulle eie lewe wil neem, en hoekom sekere mense met denkbeeldige persone praat....more25minPlay
September 26, 201426 SepEen van die belangrikste stappe wat iemand moet neem ná 'n kankerdiagnose, is om 'n gepaste ondersteuningstelsel te kies. Wat is 'n goeie ondersteuningstelsel? Watter waarde kan dit tot iemand se lewenskwaliteit voeg?...more25minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.