Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 617 episodes available.
August 22, 201422 AugVir alle ouers kom die belange van hulle kinders altyd eerste. Maar wat staan jou te doen as jy, na 'n egskeiding, 'n nuwe liefde ontmoet? Hoe balanseer jy jou eiebehoeftes met die emosionele implikasies wat jou kind gaan ervaar?...more25minPlay
August 15, 201415 AugWanneer mense die term psigopaat hoor, dink die meeste van hulle aan 'n monster of 'n reeksmoordenaar, maar is hierdie mense werklik so? Wat staan jou te doen as jy vermoed jy woon saam met 'n psigopaat? Louis & Lise gesels oor psigopatie, of die korrekte term, anti-sosialepersoonlikheidsversteuring....more25minPlay
August 08, 20148 AugAlmal word ouer. Vir sekere mense is ouer word so 'n deel van die lewe dat hulle nooit daaraan dink nie, maar vir ander is dit 'n daaglikse realiteit en daar is selfs mense wat dit so vrees dat dit soms hulle lewens affekteer. Louis & Lise gesels oor die emosionele probleme wat gepaardgaan met ouer word, veral vir die laat-vyftig tot mid-sewentig ouderdomsgroep....more25minPlay
August 01, 20141 AugLouis & Lise bespreek luisteraarsbriewe oor molestering en watter opsies daar is wanneer dit voel asof die lewe onregverdig teenoor jou is....more25minPlay
July 25, 201425 JulOm iemand te ontmoet, verlief te raak en die besluit te neem dat hierdie die person is met wie jy die res van jou lewe gaan spandeer, is onbeskryflik. Maar wanneer jy besef die huwelik werk nie uit nie en jou laaste opsie of enigste opsie is om te skei, het dit 'n reuse emosionele effek op alle partye betrokke. Louis & Lise gesels oor die emosionele implikasies van egskeiding en hoe jy op 'n ingeligte manier daardeur kan kom....more25minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 617 episodes available.