Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 617 episodes available.
June 06, 20146 JunLouis & Lise bespreek 'n paar luisteraars se briewe. Hulle praat oor ontrouheid in 'n verhouding, alleenheid en ook bitterheid. Die stories mag dalk verskil van joune, maar die temas is universeel....more25minPlay
May 30, 201430 MayJy is gelukkig by jou werk en jy het nie familie probleme nie. Jy het eintlik niks om oor te kla nie, maar tog voel jy nog steeds nie goed oor jouself nie en jou selfvertroue is nie soos dit moet wees nie. Jy kry net geen logiese rede vir hoekom jy, tenspyte van alles, nog steeds nie goed voel nie....more25minPlay
May 23, 201423 MayOm gediagnoseer te word met 'n lewensgevaarlike siekte, soos kanker, het 'n reuse uitwerking op jou en die mense om jou se emosionele welstand. Louis & Lise vertel hoekom dit belangrik is om jou gemoed, soos jou siekte, te bestuur en hoe jy dit kan doen....more25minPlay
May 16, 201416 MayDie Oscar Pistorius-hofsaak het die fokus geplaas op algemene angsversteuring. Dit het baie vrae by die media en die publiek lat ontstaan. Louis & Lise praat oor algemene angsversteuring en 'n paar van die stellings wat in die hofsaak gemaak is....more25minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 617 episodes available.