Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 617 episodes available.
July 18, 201418 JulLouis & Lise kyk na die belang van beroepsvoorligting, nie net vir tieners nie, maar ook vir volwassenes wat ongelukkig is in hulle beroep en nie weet wat om te doen nie. Hulle bespreek hoe die proses werk en wat jy alles daaruit kan leer oor jouself....more25minPlay
July 11, 201411 JulAlmal is dit eens dat liefdesverhoudings is nie altyd maklik nie, maar moet dit soms so moeilik wees? Louis en Lise bespreek verhoudings in vier kategorieë: wie is ek, wie is jy, wie is ons en wat is ons plan?...more25minPlay
July 04, 20144 JulLouis & Lise bespreek gaan ons 'n paar luisteraarsbriewe oor die belang van kommunikasie in 'n huwelik en hoekom grense stel so belangrik is vir kinders se ontwikkeling....more25minPlay
June 27, 201427 JunDwelmmisbruik is wêreldwyd 'n groot ekonomiese, tydrowende en emosioneel verwoestende probleem. Hoe kan bewustheid 'n verskil maak? Watter opsies is daar vir slagoffers en hulle geliefdes?...more25minPlay
June 13, 201413 JunOns almal aanvaar dat dit wat ons sien en hoor die realiteit is. Hoe gaan jy voel indien iemand vir jou moes sê, dit wat jy sien is nie die realiteit nie?...more25minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 617 episodes available.