Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.
September 18, 201419 SepSeptember is Alzheimer Bewustheidsmaand. Louis & Lise kyk na die emosionele implikasies van die siekte vir geliefdes en families....more25minPlay
September 12, 201412 SepSeptember is Alzheimer-bewustheidsmaand. Louis & Lise gesels oor die tekens waarvoor jy moet uitkyk en hoekom die korrekte diagnose so belangrik is. Hulle gas is Madre Fraenkel, 'n gespesialiseerde arbeidsterapeut wat net met Alzheimerpasiënte werk....more25minPlay
September 05, 20145 SepLouise & Lise bespreek luisteraars se briewe: Moet jy jou molesteerder konfronteer? Is homoseksualiteit geneties?...more25minPlay
August 29, 201429 AugAngstigheid is wanneer jou lyf jou probeer beskerm teen gevaar. As gevolg van vandag se stres en abnormale druk, reageer die meeste van ons se lyf asof daar konstant gevaar is, ongeag of dit waar is of nie. Hoe kan jy seker maak dat dit jou nie permanent begin affekteer nie en jy 'n angsdiagnose ontwikkel?...more25minPlay
August 22, 201422 AugVir alle ouers kom die belange van hulle kinders altyd eerste. Maar wat staan jou te doen as jy, na 'n egskeiding, 'n nuwe liefde ontmoet? Hoe balanseer jy jou eiebehoeftes met die emosionele implikasies wat jou kind gaan ervaar?...more25minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 616 episodes available.