Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in "Wiele2Wiele" die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van... more
FAQs about Wiele2Wiele:How many episodes does Wiele2Wiele have?The podcast currently has 405 episodes available.
October 15, 2019Wiele2Wiele – 68 jaar, 10 miljoen Land Cruiser’sHierdie week gesels Wiele2Wiele onder andere oor Land Cruiser wat sedert 1951 al meer as 10 miljoene voertuie verkoop het....more27minPlay
October 09, 2019Wiele2Wiele plaas motorsport en veldwedrenaksie op die spyskaartHierdie week het Wiele2Wiele ʼn motorsportgeur en gesels die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger oor die ‘Kyalami 9 Hour’ wat terug kom ná 37 jaar. Die Kritzingers bespreek ook al die veldwedrenaksie uit verskillende uithoeke van die aarde – van Marokko tot in die Kalahari....more27minPlay
October 01, 2019Wiele2Wiele bespreek die Mazda CX-5 en PeugeotVandeesweek praat Wiele2Wiele oor die waarde-vir-geld Mazda CX-5, gesels met Xavier Gobille oor Peugeot wat met mening terug is in Suid-Afrika en vertel van die 3 500 km lange Kalahari Rally wat nou op ons voorstoep gaan plaasvind....more24minPlay
September 24, 2019Wiele2Wiele - Episode 53Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening....more26minPlay
September 17, 2019Wiele2wiele: Groot motorsportname in Lichtenburg se veldwedrenHierdie week gesels die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger in Wiele2Wiele oor Jaguar se klein E-pace-sportnutvoertuig en die Mitsubishi Triton- bakkie. Groot geeste in die motorsportwêreld, Fernando Alonso en Marc Coma, het ook die afgelope naweek vir Toyota Gazoo Racing aan die nasionale Lichtenburg 400 veldren deelgeneem....more28minPlay
September 10, 2019Wiele2Wiele - Episode 51Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening....more25minPlay
September 09, 2019Wiele2Wiele - Episode 49Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening....more24minPlay
September 03, 2019Wiele2Wiele - Episode 50Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening....more26minPlay
August 20, 2019Wiele2Wiele - Episode 48Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening....more23minPlay
August 14, 2019Wiele2Wiele - Episode 47Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van die tydskrif CAR, gee ook sy kundige mening....more24minPlay
FAQs about Wiele2Wiele:How many episodes does Wiele2Wiele have?The podcast currently has 405 episodes available.