Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in "Wiele2Wiele" die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke. Nicol Louw, tegniese redakteur van... more
FAQs about Wiele2Wiele:How many episodes does Wiele2Wiele have?The podcast currently has 405 episodes available.
January 07, 2020Luister: Wiele2Wiele gesels DakarWiele2Wiele begin die jaar met skreeuende bande en Car-tydskrif se ‘Performance Shootout’, gesels oor ʼn sterk en kragtige Kawasaki-motorfiets en oor die Suider-Afrika 2020 Dakar-veldtydren-deelnemers....more23minPlay
December 17, 2019Wiele2Wiele ry met VW se T-CrossHierdie week ry Wiele2Wiele met Volkswagen se T-Cross, Opel se Combo Life-nutsbussie en Peugeot se sewesitplek 5008. Ironman 4x4 gee ook vir jou raad oor bande en vellings....more23minPlay
December 10, 2019Luister: Wiele2Wiele gesels oor Peugeot se nuwe sakpas 108Hierdie week ry Wiele2Wiele met die sakpas Peugeot 108, woon die bekendstelling van die nuwe Hyundai Venue-sportnuts by, verduidelik hoe hibriede voertuie werk met twee aandryfstelsels, raak futuristies vir 2-Wiele oor ʼn elektriese- en ʼn 1800cc bokser BMW motorfiets en sit ook die kollig op Hennie de Klerk se TreasuryOne, Nissan Navara vir Dakar 2020....more24minPlay
December 03, 2019Luister: Wiele2Wiele gesels oor Suzuki se turbo-VitaraHierdie week gesels Wiele2Wiele oor die Suzuki Vitara Turbo, die Datsun GO CVT en hulle gaan terug in tyd oor tegnologie wat verdwyn. En dan skyn die kollig op Graeme Sharp vir Dakar 2020....more26minPlay
November 26, 2019Luister: ‘Wiele2Wiele’ raak nostalgies saam met renjaersWiele2Wiele raak hierdie week nostalgies saam met van die renjaers en hul eie Kyalami-stories. Ons rits rond met die Renault Kwid, gesels oor die nuwe Lexus RX en Ironman 4 x 4 gee raad oor die moets en moenies van 4 x 4-herwinning....more24minPlay
November 19, 2019Luister: Wiele2Wiele gesels oor brandstofverbruikDie egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en handige wenke....more27minPlay
November 12, 2019Luister: Wiele2Wiele gesels oor die nuwe Mini’sHierdie week gesels Wiele2Wiele oor die nuwe JCW Mini Countryman en Clubman, die nuwe ‘Ford vs Ferrari’-rolprent en die motorfietsryers van Suider-Afrika wat jy tydens die Dakar 2020 kan ondersteun....more25minPlay
November 05, 2019Luister: Wiele2Wiele gesels oor BMW se nuwe 3-reeksHierdie week gesels Wiele2Wiele oor BMW se nuwe 3-reeks, Hyundai se Atos-buksie en Volkswagen se Amarok Canyon-bakkie....more25minPlay
October 29, 2019Wiele2Wiele gesels oor Hyundai se Tucson SportHierdie week gesels Wiele2Wiele oor Hyundai se Tuscon Sport wat hou van wiele-tol, praat met Nicol Louw waar hy in ‘n koeëlvaste voertuig sit, raak lus vir ‘n avontuur saam met die manne van Ironman 4x4 en Bentley Motorsport se Paul Williams onthou sy kinderdae toe hy renne by Kyalami gekyk het en vandag is hy die Direkteur vir Motorsport....more24minPlay
October 22, 2019Wiele2Wiele gesels oor Citroën wat terug is in SAHierdie week gesels Wiele2Wiele oor Citroën wat terug in Suid-Afrika is, die Range Rover Velar wat se klanke jou hoendervel gaan gee, Volvo se belangrike wêreldnuus, die renjaer Jordon Pepper nooi jou persoonlik uit na die ‘Kyalami 9 Hour’ en vir 2-wiele praat hulle oor alles waarvan jy kan lees in die tydskrif Superbike....more25minPlay
FAQs about Wiele2Wiele:How many episodes does Wiele2Wiele have?The podcast currently has 405 episodes available.