Aanhangers van die gewilde Afrikaanse sepie, ‘Binnelanders’, kan solank die springmielies, winterkomberse en koppies warm sjokolade gereed kry, ’n splinternuwe seisoen van dié doktersdrama skop vanaand af.