Wolkskool op radio: Leierskapsontwikkeling op hoërskool
In die jongste aflewering van die Wolkskool-podsending gesels Gerhard Nel, adjunkhoof van Hoërskool Zwartkop in Centurion, oor hoe dié skool leiers identifiseer en watter soort leierskapprogramme hulle vir leerders bied.