Jana Terblanche, die hoof van GeRAT, die Afrikaans-vakvereniging van die Skoleondersteuningsentrum (SOS), sê enige skrywer se vaardighede kan ontwikkel word, maar die beste skrywers is die wat jou laat dink én sien én hoor én voel.