Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Net toe almal gedink het die platteland het weer in trurat beland, skok die een krisis ná die ander Porseleinberg uit sy sluimerslaap.Die bekende karakters van Porseleinberg is steeds daar: die self... more
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.
June 25, 2021Briekaandraai 2 - Episode 30Wessel probeer by Lana uitvind hoekom sy nie meer wil uitsaai nie....more10minPlay
June 24, 2021Briekaandraai 2 - Episode 29Phoebe en Slaptjip baklei oor haar vriendskap met Wolfgang. Dan kry Wessel ’n belangrike oproep en iets vreesliks gebeur met Phoebe....more8minPlay
June 23, 2021Briekaandraai 2 - Episode 28Uiteindelik kom Lana se geheim uit. Dit kos Wolfgang om die bekentenis uit haar te dwing....more10minPlay
June 22, 2021Briekaandraai 2 - Episode 27Wolfgang konfronteer Slaptjip en Wessel. En albei stap as verloorders uit die konfrontasie....more9minPlay
June 21, 2021Briekaandraai 2 - Episode 26Elfra hoor van probleme by Melissa se padkafee maar wanneer sy daarna teen skemer kantoor toe gaan, wag ’n reuse verrassing op haar....more10minPlay
June 18, 2021Briekaandraai 2 - Episode 25Wessel praat met Lana oor haar ineenstorting op die lug. Sy het geen verklaring daarvoor nie. Dan slaan Wolfgang toe....more10minPlay
June 17, 2021Briekaandraai 2 - Episode 24Slaptjip probeer Phoebe se guns wen met nog ’n nuwe soutresep, toe Melissa die donkiekar omgooi....more9minPlay
June 16, 2021Briekaandraai 2 - Episode 23Melissa en Elfra gesels met Lana voordat sy begin nuus lees. Dan gebeur iets baie dramaties....more9minPlay
June 15, 2021Briekaandraai 2 - Episode 22Phoebe gaan pizzas by die nuwe gimnasium aflewer maar loop haar vas in Wolfgang wat skielik baie vreemd optree....more8minPlay
June 14, 2021Briekaandraai 2 - Episode 21Phoebe se taalkritiek veroorsaak baie meer kontroversie as wat enigiemand verwag het, en kort voor lank word die dorp omgekeer....more9minPlay
FAQs about Briekaandraai 2:How many episodes does Briekaandraai 2 have?The podcast currently has 120 episodes available.